Vrydag 13 Augustus 2021

TOP-CHIRURG IN ANTI-VAXX-VIDEO

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Hartchirurg onder skoot ná ‘snert’ oor inenting

Hoe gemaak met medici wat mense afraai om hulle teen Covid-19 te laat inent, soos wat dr. Susan Vosloo doen?

Vrye Denker

Sal die ware staatskaper opstaan?

Ramaphosa moet besef staatskaping bestaan omdat die ANC byna alles van ons bestaan beset.

Vrye Denker

Agter die kap van Devilsdorp se bloedigste byle

Ons fassinasie met die okkulte blyk nou weer uit die gewildheid van dié Showmax-dokumentêr.

Nuus & Politiek

Rwandese troepe beïndruk in Moz

Die SAOG-mag is daarenteen stadig uit die blokke in optrede teen Mosambiekse insurgente.

Vrye Denker

Die keiser lyk maar kalerig

Ramaphosa was dalk nie heel kaal voor Zondo nie, maar hy't nie veel meer as 'n knap onderbroekie aangehad nie.

Nuus & Politiek

Jeremy Vearey en die donker water

Anneliese Burgess berig oor die donker water waarin Vearey homself bevind het en die berusting wat hy gevind het.

Vrye Denker

Corona in die Nuwe Kannaland

Hoe op aarde het vlermuise in die wêreldpolitiek beland? Abraham H. de Vries vertel 'n paar ineenskakelende verhale.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Alles oor virusse, variante en entstowwe

Ons immuunstelsel is in 'n hewige op-en-af-stryd teen die verskillende vorme van die Sars-CoV-2-virus gewikkel.

Ekonomie & Geldsake

Ondanks Julie-onluste wink 4% groei steeds

Op die langer termyn is die gevolge van die onluste in KZN en dele van Gauteng nog onduidelik, skryf Hugo Pienaar.

Ekonomie & Geldsake

SA se middelklas krimp kommerwekkend

’n Krimpende middelklas en belastingbasis hou bepaalde risiko’s vir die land in.

Mense & Kultuur

Individuasie, ’n plaag en ’n spookdorp

In dié week se Boekbedonnerd beveel Deborah Steinmair drie boeke vir drie buie aan, en Hannah Kamfer steek die draak.

Mense & Kultuur

’n Terugblik op die romkoms van my jeug

Madeleine Barnard het haar ou gunstelinge onder die loep geplaas om te kyk of dié romanses sou kon oorleef het.

Vrye Denker

Die transformasie-reis: Kom ons vat hande

Transformasie is ’n reis weg van divers en apart na divers en saam; weg van verontmensliking na menswaardigheid.

Ekonomie & Geldsake

‘SA grawe vir homself ’n baie diep fiskale gat’

Hoekom is Suid-Afrika se finansies so benard? Sekere hindernisse staan in die pad van oplossings.

Nuus & Politiek

Hoe om slegte spioene beter te maak

Peter Bruce praat met Moe Shaik, oudspioenbaas, oor die herstrukturering van SA se intelligensiedienste.

NOTISIES UIT DIE KLUBHUIS

Klubhuis

Ons mense wat die spoorlyn kies

Met 'n happie-boks en oop gemoed pak Denise McLoughlin avonture aan en het vyf keer die Shosholoza Meyl gery.

Klubhuis
Gratis

Eensaamheid in sosiale media

Die lewe van 'n student voor 'n rekenaar is glad nie so eksoties nie, en jy kan jouself net vir so lank aanlyn vermaak.

SLUIT BY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.

WOENSDAG SE STORIES

Gesondheid & Omgewing

Volspoed op pad na nóg rampe en ellende

Klimaatsverandering word deur die mensdom veroorsaak, dis oral, dis besig om te versnel en dit word al hoe intenser.

Mense & Kultuur
Gratis

Blues vir die wit man: Hoe om swart stemme te hoor

Andries Bezuidenhout het 'n resensie geskryf en 'n onderhoud met Fred de Vries gevoer oor sy Blues for the White Man.