Woensdag 25 Augustus 2021

OOR TOE MONDE EN PLAT SAKKE

Nuus & Politiek

Moerland toe met die generaal

Die bohaai oor 'n polisiegeneraal se woorde, oor Zuma wat armoede pleit, en die spektakel van anti-vaxxers.

Vrye Denker

Wat gaan aan met die Konstitusionele Hof?

‘Veral die jongste beslissing oor Zuma dui op persoonlike partydigheid en politiekery.’

Vrye Denker

Ons bid dat die kos nie opraak nie

Hulle bid maar so terwyl hulle kook. Dat die kos nie opraak voor almal gevoed is nie.

Ekonomie & Geldsake
Gratis

Planne vir platsak middeljariges

Ons gesels oor hoe om 'n finansiële plan op te trek en hoekom dit nooit te laat is om te begin spaar nie.

Gesondheid & Omgewing

Boetie moet self opstaan

Boetie is in 'n gat op universiteit, 'n moeras van lamheid. Hoe nou gemaak?

Vrye Denker
Gratis

In die spervuur van die sperbewind

Kansellasiekultuur is 'n noodwendigheid wat ons dwing om fyner te lees, dieper te dink, meen Schalk Schoombie.

LEES WEER

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Kan spekbome die planeet red?

Dikwels hoor mens nog die lofgesange vir die spekboom as die groot ‘koolstof-stofsuier', maar kan spekbome die planeet red?

UIT DIE ARGIEWE

Mense & Kultuur

Wie is Jesus?

Die man van Galilea was die eerste wat dié vraag gevra het, en eeue later worstel die mensdom steeds met ’n antwoord.

SLUIT BY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.

LEES LEKKER OP ONS APP