Vrydag 27 Augustus 2021

ALLES GRATIS, VRY EN VERNIET VANDAG

Nuus & Politiek
Gratis

Zondo moenie dat Ramaphosa skotvry afkom

Ramaphosa se getuienis was waarskynlik die laagtepunt van ons verwagtinge vir dié kommissie se werk.

Mense & Kultuur
Gratis

Is dié jong man Kaapstad se volgende burgemeester?

Geordin Hill-Lewis praat oor sy visie vir die stad.

Nuus & Politiek
Gratis

Sal jý die galg se hefboom trek?

Die klap van die valdeur en die kraak van ’n nek.

Vrye Denker
Gratis

Ek wil weer die pad vat na die KKNK toe

Die stilte van 2021 was nodig, maar nou het dit weer tyd geword vir aanhou beweeg en geraas maak.

Nuus & Politiek
Gratis

SA wapenbedryf kan boet vir Jemen-twis

Hoe het dit gebeur dat die departement van verdediging dié bal laat val het?

Nuus & Politiek
Gratis

Moenie nóú maak of julle Deokaran waardeer het nie

Dit sou 'n leuen wees om te sê dié dapper staatsamptenaar was 'n gekoesterde werknemer.

Nuus & Politiek
Gratis

Die DA ‘Mmusi’ vir Maimane uitgewerk het nie

Politieke Notaboek: Hoekom vind opposisiepartye nie baat by die chaos in die ANC en die wanbestuur in die land nie?

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Die ‘Wilde Weste’ van vitamiene

Aansprake oor vitamienaanvullings is eenvoudig te goed om waar te wees.

Mense & Kultuur
Gratis

Mevrou De la Rey, sal jy die Boere kom lei?

Koos de la Rey se merkwaardige vrou, Nonnie, het min erkenning gekry, behalwe uit die geledere van die Britse offisiere.

Nuus & Politiek
Gratis

Só het Steinhof-baas Lanzerac bekook

Hofstukke in Brittanje werp lig op Markus Jooste se belang in dié wynlandgoed.

Mense & Kultuur
Gratis

#Vanlife: Moet op hashtags nie vertrou nie

’n Wil-nie-werk-nie-woonwa is soms ’n handige leesgenoot vir Singer se Untethered Soul, meen Le Roux Schoeman.

Mense & Kultuur
Gratis

Boekbedonnerd 25 | Opium van die massas

Hierdie week lees ons drie romans en 'n niefiksieboek.

Vrye Denker
Gratis

Lesse te leer by die ‘Afrikaners van Ceylon’

Die ooreenkomste in die verhale van die vroeë Kaapse VOC-kolonie en die vestigings in Ceylon is merkwaardig.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Kom ons red die blomme

In 2020 het die Stad Kaapstad die No Mow-veldtog begin, en nou kan almal die mooi blommetjies geniet.

Vrye Denker
Gratis

Die einde van meritokrasie?

Die elite se beskerming van hul bevoorregte posisie gee aanleiding tot ’n opwelling teen die meritokrasie.

VRYE TYD | EEN VET LEES-LEKKERTE

Vrye Tyd
Gratis

Malvas – van tuin na tafel

Die TV-kok Lientjie Wessels bak en kook graag met eetbare blomme, en malvas is ’n (nuwe) ou gunsteling.

KRY VIR JOU

Mense & Kultuur
Gratis

Bestel jou T-hemp nou!

Dra jou hart op die bors met Vrye Weekblad se oulike nuwe T-hemp.

NOTISIES UIT DIE KLUBHUIS

Klubhuis
Gratis

Wees trots vaksvry, lig ons net in

'n Vriendelike versoek vir 'n Maatskaplike Kontrak tussen Oningeëntes en Ingeëntes.

Klubhuis
Gratis

Huldeblyke is gesprekke

Hoe anders sou dit nie gewees het as mense huldeblykgesprekke voortydig en in-lewe gedoen het nie?

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Bekende én bisarre Covid-simptome

Sommige tekens van Covid is baie voor die hand liggend, maar ander is net plein weird.

LEES LEKKERDER OP DIE APP