Vrydag 3 September 2021

OORLOG WAT NIE WIL ENT KRY

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Entstof-oorloë: Dís hoe ons brein werk

Die nuwe frontlinie van die kultuurloë wat verdeeldheid en agterdog aanvuur.

Nuus & Politiek

SANW oral behalwe in Mosambiek

Daar is darem een Suid-Afrikaner wat onlangs stilweg tot in Mocímboa da Praia baanbrekerswerk gedoen het.

Vrye Denker

’n Psigopaat se afspraak met die laksman

Die storie van Alfred Wanka, die eerste Suid-Afrikaanse gevangene wat uit die dodeselle ontsnap het.

Vrye Denker

Ramaphosa se eie ‘nege vermorste jare’?

Is die skynbare inploffing wat die ANC tans beleef dalk die kulminasie van die partyleier se eie ‘nege vermorste jare’?

Nuus & Politiek

Van Krotoa na Eva na Wilcocks en terug

'n Klein stormpie het losgebars omdat die US besluit het om die RW Wilcocks-gebou na Krotoa te herdoop.

Mense & Kultuur

Afhanklike kinders én ouers: wat nou?

Drie vroue. Drie stories van die oorlogsfront van die nuwe middeljare.

Mense & Kultuur

Hoe om te weet wanneer die wêreld gaan eindig

Dis veilig om aan te neem dis Sulke Tyd ... of is dit?

Vrye Denker

Onthoofding: bloedig en barbaars

Die geskiedenis van onthoofding is ’n reis van afskuwelike wreedheid wat steeds voortgesit word.

Mense & Kultuur

Djokovic: Talentvolle, toevallige skurk

Novak Djokovic is een Grand Slam-oorwinning weg van om die bykans ongehoorde in tennis reg te kry.

Nuus & Politiek

Ons het ’n Dali-probleem

Oor regter John Hlophe wat vir sy loopbaan veg, die kastige Chinese spioen, en Lindiwe Sisulu se vreemde vriende.

Nuus & Politiek

SA se dapper vroulike fluitjieblasers

Vroue is aan die voorpunt om korrupsie in SA oop te vlek – ’n tradisie wat minstens 220 jaar oud is.

Nuus & Politiek

Vat vyf, Span SA!

Agter Suid-Afrika se vierde en vyfde medaljes by die Paralimpiese Spele in Japan is verhale van persoonlike triomf.

Vrye Denker

Nét ’n nuwe UDF kan die land red, maar …

Is die tyd ryp dat 'n nuwe weergawe van die destydse UDF tot die land se redding kom?

Ekonomie & Geldsake

Dis moeilik om te spaar tydens ’n pandemie

Daar is geen universele reël oor hoe 'n mens jou geldsake tydens 'n pandemie moet hanteer nie.

Vrye Tyd

Toor met ’n ham of twee

Laat ’n gekookte of gebakte ham die ster van jou volgende (Covid-vriendelike) onthaal wees.

SLUIT BY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.

NOTISIES UIT DIE KLUBHUIS

Klubhuis

Dink weer soos ’n kind

Ons moet ophou om alles vir soetkoek op te eet en ’n slag weer soos ’n kind alles om ons bevraagteken.

Klubhuis

Waar sit jý as doodstraf sou terugkom?

Die prokureur Frans Geldenhuys reageer vurig op Chris Marnewick se skrywe oor hangstraf in Suid-Afrika.