Vrydag 10 September 2021

WAAR TREK JY JOU X?

Nuus & Politiek

Om sonder ’n keuse te kies

Vir wie stem mens op 1 November? Piet Croucamp vertel van sy wrewel, deernis en ander gevoelens jeens politici.

Mense & Kultuur
Gratis

Mamma mia! ABBA is terug!

Dis 40 jaar later en die vierstuks bederf aanhangers met ’n nuwe album én ’n wêreldtoer as ‘Abbatars’.

Nuus & Politiek

Hoe lyk Cyril se telkaart?

Die momentum van Ramaphosa se vroeë vordering het verflou, en nuwe strategieë is nou noodsaaklik.

Wetenskap & Tegnologie

Sara Andreotti, die ‘withaai-fluisteraar’

Een van die wêreld se voorste navorsers oor spesifiek withaaie vertel meer oor Suid-Afrika se ou grotes.

Nuus & Politiek

Van sterwend na stabiel: Wat de hel, Cyril?

Het die president en sy minister van justisie die klaarblyklik wederregtelike vryating van Jacob Zuma op mediese...

Vrye Denker

Vroue se liggame die buit in misdaad

Het die Y-chromosoom iets te doen met sommige mans se gewelddadige optrede teen vroue en selfs kinders?

Mense & Kultuur

Van heilige koeie tot huilmooi poësie

Koos Kombuis en die heilige koeie, 'n onpretensieuse outobiografie en 'n feminis-millenniër se sosiale dokument.

Ekonomie & Geldsake

Die populis wat ’n kriptokrasie wil skep

Is pres. Nayib Bukele van El Salvador se besluit om bitcoin as amptelike betaalmiddel te aanvaar visioenêr of sinies?

Nuus & Politiek

Staatskaping: Fondamente ‘lank voor Zuma-jare’ gelê

Anneliese Burgess gesels met die SAKP-veteraan Jeremy Cronin oor kaderontplooiing en staatskaping.

Nuus & Politiek

Afrika, die wêreld se volgende djihad-slagveld

Kan 'n stryd teen 'n insurgensie ooit regtig suksesvol wees? Indien wel, hoe kan dit gemeet word?

KLIP IN DIE BOS

Klubhuis

Die ideale lens van ironie

Hoekom neem ons geredelik aan dat skrywers van die Bybel nie ironie en humor gebruik het nie?

Gesondheid & Omgewing

Drie verhale van Covid-19-oorlewendes

Stories van oorlewing en hoop: ’n tandarts, ’n entrepreneur en ’n regsadviseur.

Ekonomie & Geldsake

Takel dié probleme, dan kan SA ekonomie begin werk skep

Eerder as tyd mors om nog groeiplanne uit te dink, is daar 'n paar beperkings wat eers uit die weg geruim moet word.

Vrye Denker

R. W. Wilcocks: Die man agter die naam

In die gesprek rondom die US se besluit om 'n gebou na Krotoa te hernoem, is weinig gesê oor die oorspronklike naam.

Mense & Kultuur

SA rugbyspelers soek hul heil in VSA voetbal

Twee van ons huidige blinkste rekrute in die VSA is produkte van die skool wat die meeste Springbokke opgelewer het.

Gesondheid & Omgewing

Klimaat: Trauma van epiese omvang

Dis veral ons kinders wat in die steek gelaat word wanneer klimaatsverandering rampe soos droogtes meebring.

NOTISIES UIT DIE KLUBHUIS

Klubhuis

70 – en nog propvol drif

Niemand moet vir Marietjie Delport dink of besluit wat is goed vir haar nie.

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.

KRY VIR JOU EEN

Mense & Kultuur
Gratis

Bestel jou T-hemp nou!

Dra jou hart op die bors met Vrye Weekblad se oulike nuwe T-hemp.