Vrydag 17 September 2021

’N BITTER STRYD EN BLOEDIGE EINDE

Nuus & Politiek
Gratis

’n Roos, bloed op die stoep en hartseer in die lug

’n Vrou se verbete stryd om verblyfreg op ’n afgeleë plaas eindig met ’n doodskoot in haar voordeur ...

Nuus & Politiek

Die ANC se donker hart

'n Nuwe boek oor strafkampe laat Max du Preez wonder of hy genoeg teen die ANC se politieke kultuur gewaarsku het.

Mense & Kultuur

Hoe lyk 2095 vanuit 1981 gesien?

Hoe gaan ons oor 40 jaar van nou af dink oor die 2020’s? Oor hoe ons die toekoms gesien het van waar ons nóú is?

Vrye Denker

‘Media is blind vir die ANC se ware aard’

Jare se kritiek op die DA is gegrond op die misplaaste idee dat die ANC ’n goedaardige organisasie is.

Nuus & Politiek

Die siener, die lyk en ’n agterdogtige nuushond

In 1956 word ’n ‘siener’ in Pinetown wêreldbekend. Maar hoe is dit dan dat hy nooit weer ’n lyk kon opspoor nie?

Nuus & Politiek

Een landmynaanval verander alles

Die insurgente in Mosambiek het met een landmynaanval op ’n RDF-konvooi die hele koers van die konflik verander.

Vrye Denker

Cyril se man op die agtergrond

Heindrich Wyngaard meen Tyrone Seale moet as presidensiële woordvoerder aangestel word.

Nuus & Politiek

Die ondergang en opgang van Mmusi Maimane

Oor Maimane wat onafhanklikes mobiliseer, Zille wat die 'Engelse pers' haat, en die EFF-ivermektien.

Vrye Denker

Afrikaners is g’n ‘die Turke’ nie . . . of is ons?

Twak, het Karl Kemp eers gedink toe sy geliefde die Afrikaners gelykstel met die Turke.

Gesondheid & Omgewing

Die volgende 6 maande van die pandemie

‘Dis 'n coronavirus-bosbrand wat nie gaan stop totdat dit al die menslike hout gevind het wat dit kan verbrand nie.’

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Nick Hudson en Panda is verkeerd

Om hierdie kamma-kenner en sy groep anti-vaxxers te glo kan jou jou lewe kos. Hiér is die feite.

Ekonomie & Geldsake

Die voordele van ’n ingeënte samelewing

’n Goeie inentingskoers beteken die Franse leef weer byna normaal. En diens is so stadig soos altyd!

Mense & Kultuur

Aftrede: die goeie, die slegte en die klein jakkalsies

Aftrede word as die 'goue jare' voorgestel, maar dis geen rooskleurige affêre nie.

Ekonomie & Geldsake

Landboumites kelder oplossings

Die regering moet op werklike beleidsoplossings fokus om groei in landbou te versnel.

Vrye Denker

Waarom bly 9/11 in ons geheue vasgebrand?

Die wêreld het vasgesteek by 9/11, maar toe volg ’n globale oorlog teen terreur ...

Vrye Denker

Covid-spoke: ’n Vorm van vertroosting?

Kenners verklaar hoekom daar ’n toename in ‘die bonatuurlike’ ná ’n tyd van erge trauma en verlies is.

Vrye Tyd

Oom Atjar, ant Blatjang en nig Sambal

Staan opsy, Mrs Ball's! Nettie Pikeur deel vier resepte vir vinnige maar lekker tuisgemaakte blatjang.

KLIP IN DIE BOS

Vrye Denker

Cyril is nie perfek, maar wie sal beter vaar?

Hy het Ramaphosa ontmoet toe dié NUM-leier was en was beïndruk, skryf Charl Thom.

NOTISIES UIT DIE KLUBHUIS

Klubhuis

’n Revolusie vang altyd sy baas

'n Geskiedenisonderwyser delf in die Bolsjewistiese revolusie vir lesse oor magslus en partymanne.

SLUIT BY ONS AAN

Mense & Kultuur
Gratis

Teken in en wen wyn

15 nuwe intekenare kan ’n kis Jan Harmsgat-wyne wen en bestaande intekenare ’n naweek by Jan Harmsgat Country House!

KRY VIR JOU

Mense & Kultuur
Gratis

Bestel jou T-hemp nou!

Dra jou hart op die bors met Vrye Weekblad se oulike nuwe T-hemp.