Woensdag 6 Oktober 2021

KYK, ’N (WIT) OLIFANT IN DIE SPIEËL

Nuus & Politiek

Wit is nou gister se swart

Die beste kandidaat wat dit nie gemaak het nie, Kaapse afstigting, en die Ghostbuster van Bonteheuwel.

Vrye Denker

Groei is die probleem, nie soseer skuld nie

Suid-Afrikaners moet groei pleks van skuld die fokus van hulle ekonomiese oplossings maak.

Vrye Denker

Is ek my plek?

Anastasia de Vries skryf oor wat dit beteken om bruin in dié land te wees en die stigma van ‘Cape Flats-kleurlinge’.

Vrye Denker

Jou tweede lewe begin nóú

As jy al soveel keer op die rand van die dood soos Gerda Taljaard was, sal jy besef dat jy in die hier en nou moet leef.

Mense & Kultuur

Naakstudies in eukaliptus

In sy reise deur die Australiese hinterland het Obie Oberholzer 'n reeks foto's oor bloekoms op hul koppe gedraai.

LEES WEER

Mense & Kultuur
Gratis

’n Liefdesbrief aan die Moot

Lees weer Ronel Nel se artikel oor die wonderlike klein wêreldjie in die plat vallei agter die Uniegebou in Pretoria.

UIT DIE ARGIEWE

Mense & Kultuur

Toe Jan Rabie nog die toekoms kon voorspel

In die 90's het sy werke byna profeties gelees, hoewel hy nie toe veel erkenning daarvoor gekry het nie.

SLUIT BY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.