Vrydag 22 Oktober 2021

ZUMA SE SPY TAPES: HIER IS ‘LUCIANO’

Nuus & Politiek
Gratis

Ware gesig van Zuma se ‘bose CIA-agent’

‘Luciano’ is toe eintlik ’n stigter van die Skerpioene en ’n invloedryke internasionale sakepersoonlikheid.

Nuus & Politiek

R17,000 vir ’n waardige blyplek

Quinton Adams was 12 jaar lank 'n sielkundedosent voordat hy besluit het om beter shacks te begin bou.

Nuus & Politiek

Om toktokkie te speel in lederhosen

Dis sleg vir die demokrasie om vrees as basis vir politieke mobilisasie te gebruik.

Nuus & Politiek

Thandi vee skoon by die weermag

Thandi Modise is aangestel om ontslae te raak van diegene wat net rondsit en stoele warm hou.

Gesondheid & Omgewing

Verpligte inenting dalk onvermydelik

Om die lewe te normaliseer gaan baie maatskappye waarskynlik aandring dat personeel teen Covid-19 ingeënt word.

Vrye Denker

Aand van Legio by St. George-hotel

Niemand anders nie as C. Louise Kortenhoven was midde-in die gyseldrama wat die land verlede week geruk het.

Nuus & Politiek

POLITIEKE NOTABOEK | Suid-Afrika is intelligensieloos

Die RET-flentergatte wat maak of hulle oorlogsveterane is, Ivanka Zuma, en die VF Plus wat ’n Zille trek

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Uitbranding: Kool is sous nie werd nie

Daar is ’n vlieg in die salf as bogemiddelde jongmense uitbrand of miljoene ‘normale’ mense geleidelik sieker word.

Nuus & Politiek

Het omstandigheidsgetuienis Oscar gered?

Chris Marnewick SC probeer lig werp op wat die gewese Paralimpiese ster se saak gesink of gered het.

Mense & Kultuur

Trekklavier-troebadoere en jaloerse kortverhale

Ou skrywers slaan nuwe rigtings in en nuwerige skrywers dig oor ou temas.

Ekonomie & Geldsake

Brexit: Die begin van ’n laaang winter

Dinge op Moddereiland gaan waarskynlik ietwat erger word voor dit begin verbeter.

Vrye Tyd
Gratis

Pakkies en pos: Wat is jou opsies?

Kan ons die Poskantoor nog enigsins vertrou om ons pakkies en posstukke te versend?

Nuus & Politiek

’n Golf van onafhanklikes spoel oor stembusse

Politieke partye wat misluk het, is een rede hoekom daar op 1 November 'n rekordgetal onafhanklike kandidate gaan wees.

Vrye Denker

Verkiesing I: beginsels vs. pligsbesef

Jongmense is verward en wil verandering sien, maar hulle twyfel of ’n kruisie by die stembus enige verskil gaan maak.

Vrye Denker

Verkiesing II: Behoefte aan verandering roep

Chundré Filippus en ’n paar medestudente vertel waarom hulle op 1 November hul kruisies gaan trek – of nie.

NOTISIE UIT DIE KLUBHUIS

Klubhuis

China toe nié so ’n nare plek nie

As jy weer kan reis, kan jy gerus dié Oosterse land op jou moetsienlys plaas. Lees hiér waarna jy kan uitsien.

SLUIT BY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.