Woensdag 27 Oktober 2021

QUINTON SE BEEN VOOR PAALTJIE

Nuus & Politiek

POLITIEKE NOTABOEK | Oukei baai ou Quinny

Oor Quinton de Kock se besluit om nie vir die Proteas te speel nie, en waar volgende week se verkiesing ons gaan laat.

Ekonomie & Geldsake

Olie op die onenigheidsvuur

Met die hoë petrolprys is dit duidelik dat ons ’n omvattende hersiening kort van brandstofbelastings.

Mense & Kultuur

Gatskopsusters van die silwerskerm

Ál meer vrouehelde in flieks word ’n kans gegun om die volle spektrum van goed na boos te dek in hulle vertolkings.

Mense & Kultuur

’n Hand vol Kaapse poskaarte

Om vir ’n naweek Kaap toe te gaan, is ’n mallemeulerit.

Gesondheid & Omgewing

Kweekhuisgasse op rekordvlakke

Ons is heeltemal van koers af om stygende temperature te beperk.

Mense & Kultuur
Gratis

Helde wat ’n prys betaal het vir die waarheid

Ons voeg Babita Deokaran, Fikile Ntshangase, Sikhosiphi Rhadebe en Andrew Feinstein by ons Ererol van die Eerlikes.

UIT DIE ARGIEWE

Mense & Kultuur

Eugène Terre’Blanche oor Boere, Afrikaners en die ANC

In 1990 was Eugène Terre’Blanche oorgehaal vir oorlog maak. Maar wat presies het dié AWB-leier gedryf?

SLUIT BY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.