Vrydag 29 Oktober 2021

AFPERS-BENDES VOER SKRIKBEWIND

Nuus & Politiek

SA steier onder losprys-ontvoerings

Ontvoerders teiken deesdae veral welgestelde sakemanne uit Moslem- en ander minderheidsgemeenskappe.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Maak ’n afspraak met geluk

Om gelukkig te wees beteken vir elkeen van ons iets anders. Wat sê die wetenskap?

Nuus & Politiek

Kagame se slim spel in Afrika

Al bly Rwanda die liefling van die Weste, vertrou Suid-Afrika nie die vrede met sy magsvertoon in Mosambiek nie.

Nuus & Politiek

Hoe een vasberade vrou ’n verskil maak

Van aktivis tot politikus: Carin Visser maak ’n verskil in die vervalle Sannieshof, en in die lewe van mense in nood.

Nuus & Politiek
Gratis

Stemdag: Só word jou kruisies getel

Hoe werk dinge soos die aantal stembriefies, kwotas en proporsionele verteenwoordiging?

Vrye Denker

Braai the Beloved Country

Brande brand lustig voort, dis weer beurtkrag, dis weer plaaslike verkiesings en daar’s niemand om voor te stem nie.

Nuus & Politiek

Nou’s KSA die varke en Quinny en Temba helde

Max du Preez karring in Politieke Notaboek verder aan die De Kock-sage.

Vrye Denker

Om ’n knie te buig of nie, dís die vraag

In ons kinders bewonder ons eiesinnigheid; in ons sportlui word dit ’n onding al getuig dit van integriteit.

Nuus & Politiek
Gratis

Kaarte en uitslae op ons verkiesingsblad

Gebruik ons verkiesingsblad om die uitslae vir jou woongebied op ons interaktiewe kaarte op te spoor

Vrye Denker

Speel Suid-Afrika met (staatsveiligheid-)vuur?

Die onlangse ministeriële gyselaarsdrama spook nog by Heindrich Wyngaard. Hy verduidelik waarom.

Vrye Denker

Kan Malema mettertyd president word?

Die komende verkiesing kan dalk ’n sterk aanwyser wees van waarheen Suid-Afrika op pad is.

Vrye Denker
Gratis

Te rou om te rou

As daar ’n regte manier is om te rou, het sy ná haar pa se selfdood alles verkeerd gedoen.

Mense & Kultuur

Interessante stories in vervelige rekords

Skryf só die geskiedenis met ou rekords en nuwe statistiese tegnieke.

VRYE TYD

Vrye Tyd

Getuienis van ’n tentatiewe wildtuinbekeerde

Daar is in elke ouer se lewe ’n oomblik waarop hulle ’n kind afstaan aan die grootmens wat in sy plek moet kom.

Vrye Tyd

Wêreldklas (en nommer drie op Paternoster)!

Sjef Kobus van der Merwe het sterk idees oor wat in sy eetplek werk en wat nie.

Vrye Tyd

Die bottel of die boks?

As jy snobistiese vriende het, kan jy maar jou dooswyn oortap in ’n kristalkraffie.

SLUIT BY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.

NOTISIE UIT DIE KLUBHUIS

Klubhuis

Die duiwel agter die Halloween-bos

Die duiwel gaan nie uit sy pad gaan omdat Boet of Sus in 'n Liewe Heksie-hoed aan jou deur klop nie.