Vrydag 5 November 2021

OP PAD NA LASLAP-POLITIEK

Nuus & Politiek

Breë hergroepering van politieke kragte?

Die kans is goed dat daar die volgende twee jaar 'n fundamentele herrangskikking van SA se politieke partye sal wees.

Nuus & Politiek

Wegbly-kiesers se middelvinger kelder ANC

As SA in 2024 steeds lyk soos in 2021 gaan 'n president uit die opposisiebanke verkies word.

Vrye Tyd

Hoe ‘MSG’ sy gif-etiket afgegooi het

Mononatriumglutamaat maak ’n luide terugkeer. Hier is die storie agter die trend.

Menings & Debat

KLIP IN DIE BOS | Die reg om stupid te wees

Koos Kombuis dink soms hy behoort eintlik saam met die anti-vaxxers te betoog.

Nuus & Politiek
Gratis

Metaangas: Armes gaan opdok vir swak ontleding

Die gesprekke by die COP26-klimaatberaad kort behoorlike nuanse oor metaangasvrystelling.

Mense & Kultuur

Stemdag: Hoor my lied

Wat het Pretorianers op stemdag gedink?

Nuus & Politiek

POLITIEKE NOTABOEK | G is die bruin godfather van Gauteng

Tronkvoël Gayton McKenzie, Mmusi snotklap John, Umngeni se wit Zoeloe, en ANC se Gifappeltjie.

Wetenskap & Tegnologie

Anderkant die waansin wink ’n beter wêreld

Genetiese redigering kan siektes keer, produksie verhoog, hongersnood verlig en minder kweekhuisgasse tot gevolg hê.

Mense & Kultuur

Gertrude die genie, slim Grisham, en Galgut wen

Van spanningsverhale tot sektes en sappige skinderstories, dié week se leeslys is allesbehalwe saai.

Mense & Kultuur

Toe ‘Sexcelsior’ wêreldnuus geword het

Die wonde van die Ontugwet-gebeure in 1971 op ’n Vrystaatse dorpie lê nog vlak.

Menings & Debat

Oor kinderspeletjies en grootmensgeweld

Op ’n misdaadtoneel verlang Jo Prins na sy ma se roep en sy pa se fluit wat hom na die veiligheid van die huis gebied.

Mense & Kultuur

‘Veilige’ forte van vrees, of vryheid?

Dis ironies dat tronke gebou word om vryheid te bied, skryf Darren Taylor.

Gesondheid & Omgewing

Covid-19 maak weer amok in Europa

Groot dele van Europa is die afgelope twee weke weer op slot weens ’n vierde Covid-19-vlaag.

Gesondheid & Omgewing

Tabak: ’n Storie van oor die 12,000 jaar

Tabak is dié een plant onder al die verslawendes wat die mees kritieke sosiale, historiese en ekonomiese impak had.

LEES WEER

Mense & Kultuur
Gratis

Kaapstad se nuwe (bloedjong) burgemeester

Die 34-jarige Geordin Hill-Lewis van die DA is pas aangewys as burgemeester van Kaapstad.

Nuus & Politiek
Gratis

Mashaba oor doodstraf, immigrasie en sy ANC-haat

Herman Mashaba se ActionSA het uitstekend gevaar in die afgelope munisipale verkiesings.

X