Vrydag 12 November 2021

DIE TOWERKRAG VAN ANTJIE

Menings & Debat

Want Antjie

Antjie Krog: lief haar of haat haar, sy laat jou nie koud nie.

Nuus & Politiek

FW: in die geskiedenisboeke, kleivoete en al

Max du Preez deel ’n paar gedagtes ná die afsterwe van FW de Klerk en luister na sy laaste boodskap op video.

Mense & Kultuur

Van die Paarl tot Pravda: ’n SA sjef in Moskou

Charlé Visser gesels oor hoe hy vlot Russies leer praat het en die spesiale braaivleise by datsjas buite Moskou.

Nuus & Politiek

Gaan die ANC SA in 2024 verloor?

Daar’s ’n paar toekoms-scenario’s vir Suid-Afrika, maar van hulle is niks om oor opgewonde te raak nie.

Nuus & Politiek

As familie die goud in die groen begin ruik

Waarom lyk dit soms asof Ramaphosa in sommige gevalle sy befaamde geduld en langtermyn-benadering opskort?

Nuus & Politiek

Brandon Brown en die VSA se bitter regses

Hoe dit gekom het dat ’n oënskynlik onskuldige frase ’n gewilde politieke strydkreet in die VSA geword het.

Nuus & Politiek

Gwede die Steenkoolman se kop moet rol

Minister se konfrontasie met De Ruyter, en verering vir Soweto-dokter wat glo in opdrag van Winnie vermoor is.

Menings & Debat
Gratis

Quinny en Moses: niks om te sê nie

Tinus Horn wonder oor die Israeliete se navigasie, Danie Gerber in 'n foonhokkie en Quinnie wat eers tjoepstil was.

Nuus & Politiek

Minder mense, basisse is al uitkoms vir gekrokte Vloot

Die SA Vloot se drie nuwe kuspatrollievaartuie gaan dinge erger maak, nie beter nie.

Menings & Debat

’n Nasionale orde vir fluitjieblasers?

Ja, skryf Heindrich Wyngaard. Maar hy twyfel of hy Athol Williams daarvoor sou benoem.

Menings & Debat

ANC nou vingeralleen in die stouthoekie

Niemand wil nou met die ANC speel nie. En hulle het net hulself om te blameer.

Menings & Debat

KLIP IN DIE BOS | !ke e:xarra ke

'n Gewaande broosheid gee aanleiding dat dwase hulself as slagoffers beskou, en hulle ‘onderdrukkers’ verontmenslik.

Ekonomie & Geldsake

Ná die ergste van Covid wink afgrond steeds

Suid-Afrika moet sy huis in orde kry sodat foute van die verlede vermy kan word en die ekonomie vinniger kan groei.

Nuus & Politiek

Kleiner partye vreet van onder af weg aan grotes se steun

Nêrens was die skuif weg van groot politieke partye na plaaslike gemeenskapsforums duideliker as in die Noord-Kaap nie.

Mense & Kultuur

Waar is ons ‘Muriel’s Wedding’-oomblik?

Die SA rolprentbedryf kort nog ’n storie wat wêreldwyd kan reis, maar dis net ’n kwessie van tyd.

Wetenskap & Tegnologie

Die storie van die kind in die donker grot

Die skedel van ’n kind van sowat 250,000 jaar gelede het nuwe vrae laat ontstaan oor wie ons voorsate was.

Vrye Tyd

Eet uit die see se (s)pens

Kook saam met Nettie Pikeur en haar vriend Dicky van forel tot skelvis en selfs kreef.

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.

X