Woensdag 17 November 2021

PERSPEKTIEF OOR ÓNS LIEPLAPPERS

Nuus & Politiek

Die VSA is veel meer van ’n drukkoker as SA

Max du Preez vergelyk die militansie en verdeeldheid in Amerika met dié in SA.

Mense & Kultuur

Hoekom Jo’burgers mal is oor ’n seefantasie

Johannesburgers het al jare lank ’n fassinasie met mensgemaakte weergawes van die see en strand. En dit neem toe.

Mense & Kultuur

Die verhaal van die haai en die skreeu

Obie Oberholzer vertel die skrikwekkendste storie oor wat hy nog ooit gehoor het.

Vrye Denker
Gratis

Toe ’n mens se tyd jóú tyd was

Mens weet altyd bitter goed wanneer jy gepatronise word. En jy weet van klein bietjie mag. Van verknegting.

KLIP IN DIE BOS

Vrye Denker

Maak FW se sterwensverklaring jou eie

Begrawe jou vooroordele en wanopvattings van hoe eerbaar en wonderlik sommige van ons voorouers was.

LEES WEER

Vrye Denker

Kan ons almal net oor die weg kom?

SA kan leer uit die ervaring van Amerikaners in die tyd van Rodney King en Kambodjane ná Pol Pot en die Khmer Rouge.

UIT DIE ARGIEF

Mense & Kultuur

Kerkorrel wou musiek met ‘ovaries en balls’ hê

Lyk die Afrikaanse musiekbedryf nou werklik soveel anders as toe die ‘Pers Reën’-sanger in 1991 daaroor gekla het?

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.