Vrydag 19 November 2021

Nuus & Politiek

#DieStemMoetVal. Ke nako. Dis tyd

Die tyd het aangebreek dat die strofes uit Die Stem uit ons nasionale lied gehaal word.

Menings & Debat

Gayton en Van Hunks rook aaptwak op Duiwelspiek

Piet Croucamp skryf oor die prys van koalisiepolitiek en Eugène Terre’Blanche wat die teater postuum betree.

Gesondheid & Omgewing

Hoop in die wanhoop oor ons blou planeet

Wat ons in die volgende 40 jaar doen, sal bepaal of ons as spesie 'n toekoms op hierdie planeet het.

Mense & Kultuur

Bra-vo vir bra-loos!

Ná Covid kán sy nie meer ’n bra dra, nie, skryf Elsabé Brits. Maar hoekom voel sy aardig daarsonder in die openbaar?

Nuus & Politiek

Die Groot Torie-smet

Op 'n oop pad het Boris Johnson in 'n sloot in gery, het die Britse premier pas erken.

Mense & Kultuur

Pitgitstikdonker: Van Kapoor na Yskor

Andries Bezuidenhout ry van Alice na Richmond en besin oor die donkerte, in musiek, kuns, boeke en die lewe.

Mense & Kultuur
Gratis

Steve Smith se bakkies en die Sondag-blues

Oor die geluk by die ongeluk, die Aussies en Kiwi's se stryd, Panado en pizza, en fokof wat glo twee k’s moet hê.

Menings & Debat

SA, waar kiesers hulle mishandelaars bemin

Op plekke op die platteland ly mense swaar weens verwaarlosing, maar hulle het gestem om die lyding te verleng.

Mense & Kultuur

Millenniër-angs, white trash en swart woede

’n Feministiese roman, twee outobiografieë en ’n selfhelpgids oor geestesiektes.

Mense & Kultuur

Nostalgie van ’n sweep se klap

Die fyn kuns van sweepmaak is deesdae ’n stokperdjie wat net deur ’n handjievol Suid-Afrikaners beoefen word.

Nuus & Politiek

POLITIEKE NOTABOEK | Die ANC en die nare P-woord

Oor diefstal van 55 km koperkabel, Rassie se skorsing, en charlatans van staatskaping wat as experts paradeer.

Mense & Kultuur

Live Aid, Vax Aid: Rockers loop voor

Douw Steyn vertel van ’n hedendaagse veelbekroonde muso wat die musiekbedryf in Amerika op die herstelpad plaas.

Gesondheid & Omgewing

Om ’n gereelde hospitaalbesoeker te wees

Vrees, paniek, hoop, verligting, ongeloof – en die skrikbeeld van die ‘onvermydelike’ vierde vlaag.

Menings & Debat

Is dit mobilisering of kaping?

Mobilisering onder die vaandel van nasionalisme, patriotisme of etnisiteit werk dikwels soos ’n vloed.

SLUIT BY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.

NOTISIE UIT DIE KLUBHUIS

Klubhuis

Gemuilband deur Die Boord-bubble-juffrou

Chris Spies vertel hoe hy van’ n sosiale groep afgeskop is nadat hy ge-‘stir' het waar hy klaarblyk nie moes nie.

KLIP IN DIE BOS

Klubhuis

Ek, Buurman en die stembus

Die verhaal van 'n buurman, dié se oulappie en Herman Mashaba.

X