Vrydag 26 November 2021

EFF-GOGGA MAAK VIR BABA BANG

Nuus & Politiek

‘Die boervolk is Malema se bunny’

Anders as die res van SA, laat Afrikaners hulle op hol jaag met die Malema-strooipop wat opposisiepartye opstel.

Menings & Debat

Wildekus: heilige grond, bloedgrond, hartsgrond

Anneliese Burgess skryf 'n liefdesbrief vir dié ongerepte stuk kuslyn.

Nuus & Politiek

POLITIEKE NOTABOEK | Magspolitiek en omkopery

Drama in eThekwini, die argitektuur van die RET-faksie en Solidariteit se Hongaarse Rapsodie.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

10 minute later is die drup-drup-drup ’n volstroom-sukses

’n Nie-chirurgiese prosedure wat ’n alledaagse prostaatprobleem kan verlig, is pas die eerste keer in SA uitgevoer.

Nuus & Politiek

Die klad op Kannaland se naam

'n Skuldigbevinding aan statutêre verkragting in 2004 bly kleef aan die burgemeester.

Vrye Tyd

Baanbreker-wees kan jou maak of breek

Ilse Klink vertel van haar rol in ‘Nêrens, Noord-Kaap’, en hoe sy dit vir al die Maggies van die land gedoen het.

Nuus & Politiek
Gratis

BLACK FRIDAY | Teken in op VWB en spaar 70%

Moenie tyd mors nie! Die aanbod geld slegs van Black Friday tot Cyber Monday.

Nuus & Politiek

Dramatiese Valke-klopjag baar ’n spul pype

’n Dispuut het ontstaan oor die 'vuurwapens' wat in ’n dramatiese klopjag in die Durban-hawe gevind is.

Nuus & Politiek

Is ’n ramptoestand in SA werklik nog nodig?

Op 15 Desember sal dit al 600 dae wees dat Suid-Afrikaners onder 'n amptelike ramptoestand leef.

Menings & Debat

‘Hou godsdiens uit die klaskamer’

Godsdiensonderrig in skole kan meebring dat kinders gedwing word om nie meer indringende vrae te vra nie.

Mense & Kultuur

Ek sal op Mars belasting betaal!

Sy kritici sê die enigste ding groter as Elon Musk se bankbalans is sy ego.

NOTISIE UIT DIE KLUBHUIS

Klubhuis

Ek is nie oukei nie – ek is ’n onderwyser

’n Onderwyser vertel hoe ’n ma se tranedal voor die hoof haar een Vrydag bewend by die huis laat aankom het.

Ekonomie & Geldsake

’n Resep op die lang pad na finansiële vryheid

Is daar 'n formule vir finansiële vryheid en sekuriteit? Ja, maar dis g'n kitsoplossing nie.

X