Woensdag 1 Desember 2021

VREEMDER, MALLER WÊRELD

Gesondheid & Omgewing
Gratis

#Omicron: Hoe erg is dit?

Net toe ons dink Covid se ergste is oor, slaan ’n nuwe variant ons. Maar ons het darem gevorder van twee jaar gelede.

Nuus & Politiek

It’s a strange world we live in, Master Jack

Oor Suid-Afrikaners wat Texas toe swem en Mogoeng Mogoeng wat MIV/vigs uit mense dryf.

Vrye Denker
Gratis

Wetenskap verander – wees rasioneel daaroor

Ons moet seker maak ons weet waar om die feite te kry waarop ons besluite grond.

Vrye Denker
Gratis

Eeufeesviering van ’n woordman

Dit is asof die jongmense P.J. Philander se gees in annermansland geloop haal en hom huis toe gebring het.

Gesondheid & Omgewing

Die dagga-apteek

Jou neus dink jy is by ’n musiekfees of in 'n Amsterdamse koffiewinkel, maar jy is eintlik by 'n mediese maatskappy ...

LEES WEER

Gesondheid & Omgewing

Weskus: see, son, en ’n omgedolwe landskap

Te midde van woede oor Shell se Wildekusplanne is daar ’n sprankie hoop vir ’n biodiversiteitsgebied aan die Weskus.

UIT DIE ARGIEWE

Mense & Kultuur
Gratis

Vreemde vlieënde vrou of VVV-kenner?

Elizabeth Klarer het vas geglo sy is met ’n man uit die buitenste ruimte getroud. Was dit feit of fiksie?

SLUIT BY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.