Wagwoord vergeet?
Geen rekening? Registreer nou.
Twee of drie inentings per jaar is waarskynlik alle ouer mense en kwesbares se voorland, sê die spesialiste.
Die bloedgesprekke in die NV oor grondhervorming kan dalk die Grondwet en ekonomie ’n rukkie langer staande hou.
Anneliese Burgess het 'n paar VWB-spanlede gevra om van hul gunsteling-goeters van die jaar te noem.
Is Suid-Afrika werklik veiliger as in 1994?
Met een voet op 'n piesangskil en die ander op 'n hoop albasters is die Britse premier in sy mees wankelrige posisie.
Die ANC se annus horribilis, 'n bul vir Jacob Zuma en Cyril wat kortstondig sy ruggraat van staal wys.
Elna van der Merwe en Deborah Steinmair kies hulle beste Afrikaanse boeke van die jaar.
Gen Z kan help om Suid-Afrika van kettings van die verlede te bevry.
Ghislaine Maxwell se verhoor is nog ’n hoofstuk in ’n dekades lange intrige wat almal van Mossad tot Twitter betrek.
Is Duitsland se erkenning van sy aandeel aan volksmoord in en sy skenking aan Namibiё ’n moderne rituele offer?
Heindrich Wyngaard wonder wie is die ‘aasvoël’ wat Ramaphosa se 2022 sal bepaal.
Jana-Marié Hay skryf oor toe die rocker Hunter Kennedy ’n kwaai tiener met empatie was.
Behalwe vir slegte maniere is hierdie die een ding wat Nettie erg kwel ...
Hoe kan 'n mens die rouproses vooruitloop? Begin deur jouself af te vra of die mense vir wie jy lief is, dit weet.
Ja, verbruikerskapitalisme hét heilig geword. Maar wie sal stry dat Kerstyd in New York betowerend is?
Een ding is seker: Ná nog ’n veeleisende jaar gaan 2022 beslis nie vervelig wees nie.
Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.
Vrydag 10 Desember 2021
BIETJIE VAN DIE OU NORMAAL WINK
Boosters vir die ouballies
Twee of drie inentings per jaar is waarskynlik alle ouer mense en kwesbares se voorland, sê die spesialiste.
Redelikheid seëvier in gronddebat
Die bloedgesprekke in die NV oor grondhervorming kan dalk die Grondwet en ekonomie ’n rukkie langer staande hou.
Ons gunsteling-goeters van 2021
Anneliese Burgess het 'n paar VWB-spanlede gevra om van hul gunsteling-goeters van die jaar te noem.
Polisie-blues en die groot regruk wat dalk kom
Is Suid-Afrika werklik veiliger as in 1994?
Boris Johnson: Die partytjie is verby
Met een voet op 'n piesangskil en die ander op 'n hoop albasters is die Britse premier in sy mees wankelrige posisie.
ANC nie meer enigste bul in die kraal
Die ANC se annus horribilis, 'n bul vir Jacob Zuma en Cyril wat kortstondig sy ruggraat van staal wys.
Ons 18 beste boeke van 2021 (plus 3)
Elna van der Merwe en Deborah Steinmair kies hulle beste Afrikaanse boeke van die jaar.
Ons hoop is op Gen Z
Gen Z kan help om Suid-Afrika van kettings van die verlede te bevry.
Ghislaine se skip het nog lank nie gesink
Ghislaine Maxwell se verhoor is nog ’n hoofstuk in ’n dekades lange intrige wat almal van Mossad tot Twitter betrek.
Duitse tjek soos bok op ’n klipaltaar in Windhoek?
Is Duitsland se erkenning van sy aandeel aan volksmoord in en sy skenking aan Namibiё ’n moderne rituele offer?
Die politieke wêreld van Ramaphosa in 2022
Heindrich Wyngaard wonder wie is die ‘aasvoël’ wat Ramaphosa se 2022 sal bepaal.
Om ’n rebel soos Hunter in jou st. 5-klas te hê
Jana-Marié Hay skryf oor toe die rocker Hunter Kennedy ’n kwaai tiener met empatie was.
’n Eiertjie te lê oor eiers
Behalwe vir slegte maniere is hierdie die een ding wat Nettie erg kwel ...
Die lewe deur ’n filosofiese lens beskou
Hoe kan 'n mens die rouproses vooruitloop? Begin deur jouself af te vra of die mense vir wie jy lief is, dit weet.
Kersfees kom – en ons koop koorsagtig
Ja, verbruikerskapitalisme hét heilig geword. Maar wie sal stry dat Kerstyd in New York betowerend is?
Klemverskuiwing in die ANC bied hoop vir slimmer keuses
Een ding is seker: Ná nog ’n veeleisende jaar gaan 2022 beslis nie vervelig wees nie.
SLUIT BY ONS AAN
Hoe om op Vrye Weekblad in te teken
Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.
WOENSDAG SE STORIES
POLITIEKE NOTABOEK | Wie se grond is dit?
Louisa Louw bestel ’n fees
Nou koloniseer hulle jou kop
Totsiens, my liewe vriend
Die Hongaar, Ma Mashinini, ET en ek
Berede boogskiet se kolskoot-krygers
Von Schirnding: vir SA, teen apartheid
NOTISIES UIT DIE REDAKSIE
Ek sal vir jou skree teen 200km/h, Ungo-Potsy!
Nuwejaarsvoornemens iets van die verlede?
Ons moet ons selfvertroue terugkry
Shell wen. Vir nou.