Vrydag 14 Januarie 2022

DIE KEUSE TUSSEN EK OF ONS ALMAL

Menings & Debat

Lindiwe Sisulu, die Grondwet en ubuntu

Is dit ’n diepgewortelde wantroue jeens die Grondwet onder ons politieke leiers wat vooruitgang ondermyn?

Nuus & Politiek

RET + EFF = Zanu-PF

Dis steeds die groot vrees: dat Suid-Afrika ‘nog 'n Zimbabwe’ gaan word.

Menings & Debat

Om met ’n huiswerker se loon te oorleef

’n Denkoefening waar die rassebordjies verhang word, is nodig om mens te kan indink hoe huiswerkers oorleef.

Mense & Kultuur
Gratis

’n Suid-Afrikaanse tjeers op die Teems

In haar restaurant in Londen bemark die oud-Bloemfonteiner Neleen Strauss vurig Suid-Afrikaanse wyn.

Nuus & Politiek

Die storie van Liegende Lizzie

Elizabeth Holmes se grootste misdaad was dat sy ’n klompie van die wêreld se magtigste mense dom en naïef laat lyk het.

Menings & Debat

Die gebakte pere van Van Holenharen tot Mossie

Jou naam speel tog 'n rol, al is dit in jou onderbewussyn, in wie jy is.

Nuus & Politiek

POLITIEKE NOTABOEK | Trekpas vir die prinses?

Oor Ramaphosa se dilemma met sy ampsbrekende minister, oor regter Albie Sachs en die n-woord, en die koning se zol.

Menings & Debat

Base se vet salarisse laat land ekonomies sukkel

Opgeblase salarisse en lone het die norm geword en Suid-Afrika internasionaal onmededingend gemaak.

Mense & Kultuur

Die ‘Attagirl’ van Pretoria

Oor die merkwaardige rol wat 'n 20-jarige SA vrou in die Tweede Wêreldoorlog in die RAF gespeel het.

Menings & Debat

Soektog na lewe tussen die sterre

Gaan ons lewe iewers in die uitgestrekte heelal vind? En indien wel, watter vorm sal dit aanneem?

Menings & Debat

Shell moet sê oor geldvloei na ANC

Onthullings oor waar die ANC se Desember-salarisgeld vandaan gekom het, gaan sake vir dié maatskappy kompliseer.

Mense & Kultuur

As jy anderpad kyk as gruweldade gepleeg word

Kan ons hulp verwag as ons in die openbaar aangeval word?

Menings & Debat

Nederland het ’n aggressieprobleem

Hoe kan daar soveel woede skuil in ’n land wat elke jaar pryk in die top-10 van gelukkigste volkies ter wêreld?

Ekonomie & Geldsake

’n Jaar van skuld, rente en inflasie

Die jaar 2021 sal onthou word vir die beter as verwagte herstel in ekonomiese groeikoerse.

Vrye Tyd

Bredie in die somer, glo dit as jy wil

Hoe lank kan ’n mens nou aan ’n skyfie komkommer kou? Nee wat, kook hierdie somer ’n geurige wintergereg.

NOTISIE UIT DIE KLUBHUIS

Klubhuis

Om ’n kuiergas te wees is ’n kuns

Feestyd se gaste laat 'n talmende indruk wanneer hulle vertrek. Dit kan 'n erg grillerige een wees.

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.

X