×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou

Woensdag 19 Januarie 2022

VAN SPOOKSKRYF TOT SKADUBOKS

Nuus & Politiek

’n Honderd blomme bloei toe nie

Politieke Notaboek: Wat Lindiwe Sisulu éintlik probeer doen. En Cyril Ramaphosa het uiteindelik 'n amperse eerste ...

Wetenskap & Tegnologie

Omicron-infeksies ondanks derde dosis

Die eerste bewyse is gevind dat selfs drie entstofdosisse dalk nie genoeg is om Omicron-infeksies te verhoed nie.

Menings & Debat

Deur die oog van die inspuitnaald

Ons hoef nie na anti-vaxxers te luister oor hoe om gesond te bly nie, maar daar is wel iets wat ons ernstig moet opneem.

Mense & Kultuur

Op ’n David Bowie-pelgrimstog

’n Selferkende Bowie fan girl stap in die spore van dié ster na plekke in Manhattan wat vir hom belangrik was.

Mense & Kultuur

‘Sabir’ vir ons kinders, vir ons gemeenskap

Anastasia de Vries skryf oor ’n skool wat ’n gemeenskap is waar gehalte nie deur plek bepaal word nie.

Mense & Kultuur

Drie geniusse gaan op ’n dieet

Vanjaar gaan Viv Vermaak haar nie weer deur dieselfde Nuwejaarsvoornemens laat (mis)lei nie.

LEES WEER

Mense & Kultuur
Gratis

Laat, maar lekker met die Shosholoza Meyl

Is dié trein nog 'n alternatief as jy tussen Kaapstad en Jo'burg wil reis? Jacques Pauw het gaan uitvind.

UIT DIE ARGIEWE

Mense & Kultuur

John Miles en die verontregte individu

Kort voor ‘Kroniek uit die doofpot’ in 1990 voltooi is, het Koos Prinsloo en Ryk Hattingh dié romanskrywer besoek.

SLUIT BY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.

LEES NOG LEKKERDER

Bulletins
Gratis

Geniet Vrye Weekblad op ons app

Lees jy lekker aan Vrye Weekblad? Jy kan nóg lekkerder lees op die app.

X