×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou

Woensdag 26 Januarie 2022

SIT SIES-SULU OP HAAR PLEK, CYRIL

Nuus & Politiek

Op horings en in ’n dilemma

Hoe is dit dat Cyril Ramaphosa nie besef sy grootste krag is sy gewildheid onder gewone Suid-Afrikaners nie?

Menings & Debat

Ramaphosa snork terwyl ANC die land afbrand

Cyril is dalk reg oor ANC-faksies wat die grootste bedreiging vir ons demokrasie is, maar wat van die naasgrootste?

Gesondheid & Omgewing

Om die dood durf jy nie wag tot later

Reis nou reeds in stilte na jou binnekant en maak die deur oop na die vertrek waarvoor ons almal bang is – die dood.

Mense & Kultuur

Die dinge waaroor ek wakker lê

Ons dink nie na oor die impak van ons aanlyn datagebruik op die planeet nie. Geld dieselfde gewoontes vir ons koppe?

Mense & Kultuur

Openbaring van ’n SA ritueel

Die waarneming van die keelafsny van ’n os werp lig op die waarde van uiteenlopende rituele in SA.

KOM KUIER SAAM

Vrye Tyd
Gratis

Ons hou boekefees in Stilbaai!

Neem deel aan VWB se boekefees van 25 tot 27 Februarie en maak sommer 'n wegbreeknaweek daarvan.

LEES WEER

Mense & Kultuur
Gratis

Een ‘dissipel’ se reis met Bruce Springsteen

Aan die vooraand van sy 70ste verjaardag in 2019 het Liryn de Jager geskryf oor haar bewondering vir dié rock-ikoon.

UIT DIE ARGIEF

Nuus & Politiek

Die wêreld spring na die 21ste eeu

Kultuurhistorici sal dalk eendag sê die 20ste eeu het al in 1989 geëindig, het Sampie Terreblanche in 1992 geskryf.

SLUIT BY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.

LEES ONS OP DIE APP

Bulletins
Gratis

Geniet Vrye Weekblad op ons app

Lees jy lekker aan Vrye Weekblad? Jy kan nóg lekkerder lees op die app.

X