Vrydag 18 Maart 2022

BLINK, DONKER, LOJAAL EN REBELS

Nuus & Politiek

Stryd om siel van SA in 2024 beslis

Ons kan klou aan die hoop dat die land ná die algemene verkiesing in 2024 deur 'n koalisie van partye regeer sal word.

Nuus & Politiek

Putin se sjef, die huursoldate en die trolplase

Die Russiese huursoldate wat getaak is om Volodymyr Zelensky te vermoor het reeds 'n bloedspoor in Afrika agtergelaat.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

‘Covid-brein’ en ander langtermyn-kwale

Anneliese Burgess het uit verskeie navorsingstudies meer te wete probeer kom oor hoe lang-Covid ontwikkel.

Vrye Denker

Die psige van Putin se mense

Gewone Russe se intellektuele tradisie, sin vir geskiedenis en eervolle patriotisme is mateloos indrukwekkend.

Vrye Tyd

9 boeke wat bly spook

Deborah Steinmair en Anneliese Burgess deel elk ’n paar boeke wat hulle nooit sal vergeet nie.

Mense & Kultuur

Onder die vel van die vraagteken-vrou

Die SA kunsprofeet oor wie selfs die internet nie veel verklap nie.

Mense & Kultuur

In opstand teen magtige mans

Jeanne d'Arc: 'n nuwe kyk na ’n ou verhaal.

Nuus & Politiek

O die liewe Naspersie, net tencent werd

Naspers se nagmerrie in China en Rusland, Zondo om ons regbank reg te ruk en Supra wat 'n woordeboek ingesluk het.

Vrye Tyd

’n Jol in die skadu van die Brixton-toring

Mila de Villiers kuier haar hart uit in Jol’burg se ikoniese Brixton en in die Roving Bantu Kitchen.

Vrye Denker

Oor Spanner Maartens en die getal 81

Om hoop vir Cyril Ramaphosa te hê is soos lank gelede se oortuiging dat Transvaal die Curriebeker sou wen.

Mense & Kultuur

‘Op treine kan ons mekaar in die oë kyk’

Vir Lorenzo Davids is treinry meer as openbare vervoer; dis ’n maatskaplike gelykmaker in ’n verdeelde samelewing.

Vrye Tyd

Die blink maar donker wêreld van drag

Laureen Rossouw gesels aan die vooraand van die Silwerskermfees met Etienne Fourie oor sy rolprent Stiekyt.

Mense & Kultuur

Mooi maar maklike mossels

Nettie Pikeur deel haar kosheld Elizabeth Davids se beproefde resep vir ’n watertandlekker ete vir twee.

UIT DIE KLUBHUIS

Klubhuis

Elegie Vir Meimei Pepler

Meimei was socially akward en het nie deelgeneem aan partytjies nie, maar haar liefde was groter as Tafelberg.

SLUIT BY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.

LEES NOG LEKKERDER