Vrydag 25 Maart 2022

HORREL, BORREL, HONGER EN ZOL 

Vrye Denker

Apartheidspoke agtervolg ons steeds

Hoe moet die aandeel van rolspelers in die apartheidstelsel beoordeel word?

Nuus & Politiek

Eeue van onreg regverdig nie dié verraad

Om 28 jaar later steeds bloot die onregte van die verlede vir mislukkings te blameer, verlam ons.

Wetenskap & Tegnologie
Gratis

Dagga 101: Wat is KBD en wat doen dit?

Anneliese Burgess vind meer uit oor die kannabinoïed-wêreld, en wat die produkte vir 'n mens kan doen.

Ekonomie & Geldsake

Hoe om die wêreld se tenks vol te hou

Oral op die planeet word planne gemaak oor hoe om stygende brandstofpryse te hanteer.

Wetenskap & Tegnologie

Die mal idees waarvoor Rusland nou nog betaal

Die storie van Trofim Lysenko is 'n voorbeeld van wat kan gebeur as dogma en eiebelang die skyn van wetenskap aanneem.

Vrye Tyd

Kaapstad se ou-nuwe marshmallow-gebou

Wanneer die PlayStation-generasie argitekte word, ontwerp hulle speelse geboue soos die Uxolo.

Nuus & Politiek

POLITIEKE NOTABOEK | Van watter Lux’e is jy, neef?

Die charismatiese Lux, joernaliste wat oor perde skryf, en 'n minister wat die kluts kwyt raak.

Vrye Denker
Gratis

Maak vreemde name in Afrikaans só verstaanbaar

Hoekom woorde in verskillende tale vertaal, getranslitereer en getranskribeer word.

Vrye Denker
Gratis

‘Skoenmaker, hou jou by jou lees’

Die taalpraktisyn Tom McLachlan vat Max du Preez aan oor sy ‘kontroversiële en betwisbare stellings’ oor Afrikaans.

Vrye Tyd
Gratis

‘Die horrel, die horrel’

Eben Venter vertel oor die afgryse van die Groot Vloed.

Vrye Denker

Geskiedenis, wees nou maar gaaf

Deon Gouws kyk – in die lig van die oorlog in Oekraïne – terug na ’n paar gebeure van historiese proporsies.

Ekonomie & Geldsake

Wat lê voor vir SA: Scenario’s van 4 buffels

Die status quo kan nie hou nie. SA is op pad na 'n keerpunt.

Vrye Tyd

My lieflike laundrette

Om te begeer, en begeer te word, is verruklik, sê P.P Fourie.

Vrye Denker

’n Lang pad van wegbreek, oorvat of afvat

Die Kaapse wegbrekers volg in die spore van verskeie ander pogings om te annekseer, af te stig of mag oor te neem.

UIT DIE KLUBHUIS

Klubhuis

’n Reis vir rus

Sonder haas vat Trisce Jane Laubscher die agterpaaie na 'n onbekende bestemming.

TEKEN IN OP VRYE WEEKBLAD

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.

LEES LEKKER OP DIE APP