Vrydag 8 April 2022

VEELS GELUK MET NOMMER 3, VWB!

Nuus & Politiek
Gratis

’n VWB-verjaardaglied vir SA

'n Paar bekendes skryf oor die pad vorentoe vir die land.

Nuus & Politiek
Gratis

Oor vye, perdedrolle, hoofstroommedia en TikTok

Het Russiese soldate volksmoord in Bucha gepleeg, of was dit 'n propaganda-set van die Oekraïners?

Vrye Denker
Gratis

‘Dis eintlik Rusland vs. VSA’

Die Oekraïne-konflik is eintlik ’n hegemoniese bloedbad tussen Rusland en die VSA, meen Turkse bemiddelaars.

Vrye Denker
Gratis

Ek sien ’n nuwe Memel kom

Wat beteken dié visioen wat ’n paar weke gelede in die skadu’s teen ’n muur op ’n afgeleë Vrystaatse plaas verskyn het?

Wetenskap & Tegnologie
Gratis

Turkse muskiete wat Russiese kills inryg

Oekraïne gebruik drones met ongekende vernuf om Russiese konvooie en wapenstelsels dag en nag te teister.

Vrye Denker
Gratis

Kom ons drink ’n dop op drie jaar!

Die nuwe VWB is 'n wilde en woeste perd, maar 'n wonderlike een.

Mense & Kultuur
Gratis

Die hartklop van die huiswerker

Mary Sibande se beeldhouwerk breek ou stereotipes af en roer boonop Henk Serfontein se hartsnare.

Nuus & Politiek
Gratis

POLITIEKE NOTABOEK | Steve droom van honde en eende

Oor Steve Hofmeyr se ‘verskoning’, Julius Malema se Rupertiade, en Kgalema Motlanthe wat die ANC ’n dwarsklap gee.

Vrye Denker
Gratis

Op soek na ’n nuwe Suid-Afrikaansheid

Suid-Afrikaners definieer hulself te maklik in terme van wat hulle nié is nie.

Vrye Tyd
Gratis

Tussen die kerk en die klerekas

Modes kom en gaan, maar daar sal altyd êrens op ’n dorp ’n kind wees wat smag om anders te wees.

Vrye Denker
Gratis

Sjurrup, jou Eurosentriese snob

Die beste stories kom altyd uit die gatkant van die wêreld.

Mense & Kultuur
Gratis

’n Polfyntjie vir die donker dae

‘Skryf solank my storie,’ het hy gevra. ‘Ook dat ek nou vrede het, dat ek gelukkig is.’

Vrye Denker
Gratis

Die verskoning wat sy nooit gekry het nie

Baie het gebeur sedert 'n knaap 'n statige vrou verneder het. Al wat daar nou is, is twee grafte in aparte begraafplase.

Mense & Kultuur
Gratis

Die on-Afrika-argitektuur van Jo’burg

Vir die skerp kyker is van die interessantste geboue in die Goudstad ’n sterk herinnering aan ’n wit verlede.

Mense & Kultuur
Gratis

Irma Venter: Skoenlapper in krimi-mark

Jy moet wen en verloor en bietjie liefhê voor jy ordentlik kan skryf.

Mense & Kultuur
Gratis

Bly jy op sosiale media of nie, dís die vraag

Sosiale media het sy oppe én sy affe en jou belewenis daarvan hang meestal van jou vormingsjare af.

Vrye Denker
Gratis

Oorlog keer altyd terug – altyd bloedig

Oorlog was en is nog altyd met ons. Putin se oorlog teen Oekraïne wyk nie af van die geskiedenispatroon nie.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Twee jaar agter die masker

Die coronavirus het ons geleer ons is nie skape nie, skryf Jan Horn.

Vrye Denker
Gratis

Demokrasie is dood, laat die masjiene besluit

Die demokrasie is nie meer 'n geskikte manier om belangrike besluite te neem nie.

Vrye Denker
Gratis

’n Middeweg tussen taalpuriste en taallibertyne

Kan ons werklik aandring dat Engels se invloed op Afrikaans in ’n neutrale, magsgelyke vakuum plaasvind?

HIER IS ONS EERSTE UITGAWE WEER

Uitgawes

Vrydag 5 April 2019

Klik hier en lees die hele uitgawe

SPESIAAL VIR INTEKENARE

Daagliks

Wen ’n lewenslange intekening op VWB!

Drie mense wat reeds op Vrye Weekblad ingeteken is, kan elk 'n lewenslange intekening wen.

TEKEN IN EN LEES SAAM

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.

LEES NOG LEKKERDER OP ONS APP