Wagwoord vergeet?
Geen rekening? Registreer nou.
Die sameloop van die vloedramp en fase 4-beurtkrag het die grond onder die ANC beduidend laat verskuif.
ActionSA, die PA en Operasie Dudula normaliseer geweld in die formele politiek met hulle aksies teen ‘vreemdelinge’.
In 1961 het alles verander. Riversdal het ’n Handelshuis gekry. Hier kon jy enigiets koop wat jou hart begeer.
'n Uitgestelde gesprek oor die dood is eintlik 'n uitgestelde gesprek oor die lewe.
Vir hierdie week se Boekbedonnerd kies Deborah Steinmair vyf boeke, van ’n feministiese roman tot chicklit.
AfriForum ondersteun Heindrich Wyngaard se Kaapse Forum. Wees gróót probleme te wagte.
Suid-Afrika beleef hier en daar vooruitgang, maar die slegte nuus is meer as die goeie nuus.
Die verskriklike intimiteit van ’n skets teen ’n muur van die berugste moordkamp.
Die nuutste Covid-uitbraak in Shanghai beteken pres. Xi Jinping is glad nie stewig in die saal nie.
Die verhaal van 'n verwese en getraumatiseerde Oekraïense vrou by 'n Suid-Afrikaanse gesin in Australië.
Het enigiemand die vloede in KwaZulu-Natal sien kom? Kan ons vloede voorspel?
Peet Steyn vis alles uit oor harders en bokkoms in Velddrif. En soos dit maar gaan, sluip politiek in die gesprek in.
Blusaartappels is Margarete Heese se lot in Rwanda, maar as sy haar lyf Italianer hou, kan sy kunswerkies daarmee maak.
Dulce de Membrillo is ’n lekkerte wat glo van die Romeine af kom, maar dit gaan net so goed af in die Karoo-herfs.
Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.
Vrydag 22 April 2022
TROEBEL WATER, MODDERGROND
Grondverskuiwings tref ook die ANC
Die sameloop van die vloedramp en fase 4-beurtkrag het die grond onder die ANC beduidend laat verskuif.
Retirerende EFF is g’n goeie nuus
ActionSA, die PA en Operasie Dudula normaliseer geweld in die formele politiek met hulle aksies teen ‘vreemdelinge’.
Nie mooi of lelik nie, net modern
In 1961 het alles verander. Riversdal het ’n Handelshuis gekry. Hier kon jy enigiets koop wat jou hart begeer.
Om ’n plan te maak vir my eie einde
'n Uitgestelde gesprek oor die dood is eintlik 'n uitgestelde gesprek oor die lewe.
Chemie, die paradys, sektes, susterskap en die dood
Vir hierdie week se Boekbedonnerd kies Deborah Steinmair vyf boeke, van ’n feministiese roman tot chicklit.
Wyngaard het in AfriForum se lokval getrap
AfriForum ondersteun Heindrich Wyngaard se Kaapse Forum. Wees gróót probleme te wagte.
Stadig maar seker gly ons verder agteruit
Suid-Afrika beleef hier en daar vooruitgang, maar die slegte nuus is meer as die goeie nuus.
’n Klein wit hasie teen Auschwitz se muur
Die verskriklike intimiteit van ’n skets teen ’n muur van die berugste moordkamp.
12 stukkies van die Chinese legkaart
Die nuutste Covid-uitbraak in Shanghai beteken pres. Xi Jinping is glad nie stewig in die saal nie.
Fragmente van ’n oorlogvlugteling
Die verhaal van 'n verwese en getraumatiseerde Oekraïense vrou by 'n Suid-Afrikaanse gesin in Australië.
Vloede: Ons móét vroeë waarskuwingstelsels hê
Het enigiemand die vloede in KwaZulu-Natal sien kom? Kan ons vloede voorspel?
Kom, laat ons bokkoms skil
Peet Steyn vis alles uit oor harders en bokkoms in Velddrif. En soos dit maar gaan, sluip politiek in die gesprek in.
RESEPTE UIT DIE KLUBHUIS
Nostalgie, melerige aartappels en gnocchi
Blusaartappels is Margarete Heese se lot in Rwanda, maar as sy haar lyf Italianer hou, kan sy kunswerkies daarmee maak.
Die wonder van kweperjellie in die herfs
Dulce de Membrillo is ’n lekkerte wat glo van die Romeine af kom, maar dit gaan net so goed af in die Karoo-herfs.
SLUIT BY ONS AAN EN LEES SAAM
Hoe om op Vrye Weekblad in te teken
Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.
WOENSDAG SE STORIES
‘Moet julle nie maar skei nie?’
Nee, ek gaan nié vir julle my ID stuur nie
Die antwoord, my vrind, dit wapper in die wind
Te veel tegnologie verjaag geliefde spoke
Gered deur ’n tandepastabuisie
Oor politieke (in)korrektheid en ander dinge
Digter, dramaturg en bendeleier
DIE WEEK SE NUUSBRIEWE
Blond in swart motors en swart in wit sitkamers
Móét jy kou?!
LouisBothaMustFall
Klimaat, Kyiv-dagboek, en ’n blaasoppie