Wagwoord vergeet?
Geen rekening? Registreer nou.
Talle mense skep in hul onmiddellike dampkring eilande van uitnemendheid waarin algemene belang voorop gestel word.
Een van die land se jongste burgemeesters praat oor die grootste uitdagings op sy pad.
Die Russiese inval is nie kompleks nie en kan nie in woordslaai verdoesel word nie.
Max du Preez skryf oor sy verhouding met honde en die rol wat dié diere in die mens se ontwikkeling gespeel het.
Dwelms is nie 'n bekommernis nie, die toekoms van musiek wel.
Dit voel of SA van een krisis na die volgende spring. Selfs oudpres. Motlanthe waarsku oor anargie.
Oor Elon Musk wat met sy Pretoria-etiket sukkel, Malema se Breitling, en Basic Instinct in die Britse parlement.
Praktiese raad om alles van vloedwater tot die dislojale hoofmeisies in jou lewe te hanteer.
Hoe sou SA daar uitsien as die eerste vrye verkiesing 28 jaar gelede nooit plaasgevind het nie?
Daar is drie nuwe boeke (en een golden oldie) op ons Boekbedonnerd-stapel hierdie week.
Dink jou in: As diereregtestryders suksesvol is, kan Wagter en Kietsie (nie-menslike) persone met regte word.
’n Uittreksel uit Ismail Lagardien se nuwe boek.
Dis goed vir jou om soms glad nie te dink nie en net te kyk hoe die wolke verbyrol. Maar hoe?
Met al die verdagmakery verloor ons dalk ’n kans om te sien wat gebeur as twee groepe saamstaan.
Nettie Pikeur haat ’n restaurantpizza vol taai kaas, soveel so dat dit haar na broodbak dryf.
Neem deel aan ons kort opname en sê vir ons van watter inhoud in Vrye Weekblad jy hou.
Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.
Vrydag 29 April 2022
STROOM OP TOT ONS WEER LIG SIEN
Bou só as jy in SA wil bly
Talle mense skep in hul onmiddellike dampkring eilande van uitnemendheid waarin algemene belang voorop gestel word.
Chris Pappas: Om te beur deur ’n moeras van verval
Een van die land se jongste burgemeesters praat oor die grootste uitdagings op sy pad.
Oekraïne: G’n twee kante aan dié oorlog nie
Die Russiese inval is nie kompleks nie en kan nie in woordslaai verdoesel word nie.
Die hond en die mens: ’n liefdesverhaal
Max du Preez skryf oor sy verhouding met honde en die rol wat dié diere in die mens se ontwikkeling gespeel het.
As jy te oud raak vir acid rock ...
Dwelms is nie 'n bekommernis nie, die toekoms van musiek wel.
Anargie is op ons, waarsku Kgalema Motlanthe
Dit voel of SA van een krisis na die volgende spring. Selfs oudpres. Motlanthe waarsku oor anargie.
Politieke Notaboek | Gelukkig is Elon nie ’n Vermaak nie
Oor Elon Musk wat met sy Pretoria-etiket sukkel, Malema se Breitling, en Basic Instinct in die Britse parlement.
Ontspan, nog belastinggeld maak alles reg!
Praktiese raad om alles van vloedwater tot die dislojale hoofmeisies in jou lewe te hanteer.
Daar skei Steve toe die skape van die bokke
Hoe sou SA daar uitsien as die eerste vrye verkiesing 28 jaar gelede nooit plaasgevind het nie?
Swart koek, ’n doodsengel en die dorpsflerrie
Daar is drie nuwe boeke (en een golden oldie) op ons Boekbedonnerd-stapel hierdie week.
‘Menseregte’ vir diere: die stryd kry byt
Dink jou in: As diereregtestryders suksesvol is, kan Wagter en Kietsie (nie-menslike) persone met regte word.
Gevloek en geslaan oor my groen oë en bleek vel
’n Uittreksel uit Ismail Lagardien se nuwe boek.
Niksdoen is ’n kuns
Dis goed vir jou om soms glad nie te dink nie en net te kyk hoe die wolke verbyrol. Maar hoe?
Klip in die bos | Gee Kaapse Forum ’n kans
Met al die verdagmakery verloor ons dalk ’n kans om te sien wat gebeur as twee groepe saamstaan.
Pizzaprotes: Bak jou eie brood!
Nettie Pikeur haat ’n restaurantpizza vol taai kaas, soveel so dat dit haar na broodbak dryf.
KOM SÊ JOU SÊ
Sê jou sê oor Vrye Weekblad
Neem deel aan ons kort opname en sê vir ons van watter inhoud in Vrye Weekblad jy hou.
TEKEN IN EN LEES SAAM
Hoe om op Vrye Weekblad in te teken
Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.
WOENSDAG SE STORIES
Spyt kom nie altyd te laat nie
Die stryd teen ‘inligtingsversteuring’
Op soek na iets wat heel gebly het
Kokkedoor-ster se ode aan sy ma en oumas
’n Bargain is nie noodwendig ’n winskopie nie
Is e-sport propperse sport?
‘Hulle het my vergewe vir hulle sondes’
LAAI ONS APP AF
DIE WEEK SE NUUSBRIEWE
Vreugdedansie oor ’n verbroude werkonderhoud
Habakuk 5 vers 7: Só kan dit nie aangaan nie
Die kuns van verskil en die karma van kritiek