Woensdag 4 Mei 2022


VAN STYWE LYNE TOT KNAP KÊRELS 

Mense & Kultuur
Gratis

Politiekelose Notaboek | Wolke, wyn en watervalle

In ons nuwe Klein Saterdag-notaboek deel die span interessante brokkies oor alles en nog wat.

Mense & Kultuur

Drinkersdorpie met ’n visvangprobleem

Die manne ry uit die Boland Henties toe, maar al wat hulle kry, is woestynwind en babers. En toe draai hul geluk.

Mense & Kultuur

iemand kom help asb hier is slang op my stoep

In Rosendal kan jy jou lewe afskaal van besittings en stadsgejaag, maar jy moet hare op jou tande hê.

Vrye Denker

Sosiale media is ’n bokskryt

Die aard van ‘bespreking’ op sosiale media is aanvallend en uitsluitend. Is dit die moeite werd om daar te baklei?

Vrye Tyd
Gratis

Die towerspel van koji

Ons val in Alice se haasgat af tot in die wonderwêreld van Japan se ‘nasionale skimmel’.

LEES WEER

Mense & Kultuur

Knap-sit-kêrels: 50 skakerings van kakie

Kakie en two-tone is cool, maar dis die manne in Boerboel se sjoebroekies wat die susters laat swymel en hyg.

UIT DIE ARGIEF

Mense & Kultuur

‘Ons kan nie bekostig om oppervlakkig te wees nie’

In 1990 het Marthinus Versfeld dinge oor sy boeke én die wêreld kwytgeraak wat vandag soos voorspellings lees.

KOM SÊ JOU SÊ

Daagliks
Gratis

Sê jou sê oor Vrye Weekblad

Neem deel aan ons kort opname en sê vir ons van watter inhoud in Vrye Weekblad jy hou.

SLUIT BY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.