Vrydag 6 Mei 2022

VULVATERS EN ’N BABER IN DIE BAD

Vrye Denker
Gratis

Radio-Sonder-Geloofwaardigheid?

Is die SAUK nog ernstig oor sy rol as openbare uitsaaier?

Nuus & Politiek
Gratis

Jaag vir Mantashe weg, nie vir De Ruyter

Die Eskom-krisis is op die punt om baie erger te word.

Vrye Tyd

Vulva-dans in die skemer

Haar suster stiek haar vir ’n Brazilian by Zahira, die voorste vrou as dit by wax op geheime plekke kom.

Vrye Denker

Cyril-innie-myril van ’n perfekte storm

Ramaphosa is op Werkersdag deur ’n perfekte storm in arbeidspolitiek getref.

Vrye Denker

Bloed kan vloei in die nuwe vakbondstryd

Die nou byna onvermydelike einde van die ANC kan bespoedig word as die EFF sy eie arbeidsfederasie tot stand bring.

Nuus & Politiek

Navalny, Novichok en die Kremlin se dommetjies

Die verhaal van hoe Vladimir Putin se nemesis vergiftig is, is ’n spanningsverhaal en klugspel in een.

Mense & Kultuur

Morsige moord, gangsters en ’n countryprinses

In Boekbedonnerd hierdie week: naelbyt-misdaadfiksie, ’n plaasroman en iets uit Nashville met Dolly Parton.

Nuus & Politiek

Politieke Notaboek | Steenie in Kyiv en dom radio

Oor die DA-leier se besoek aan Oekraïne, die charlatans Cele en Malema, mediavryheid, en kultuuroorloë.

Vrye Denker

Gaan die Zondo-verslae net stof vergaar?

Daar’s baie klippe in die pad om almal te vervolg wat in die Zondo-kommissie se verslae uitgewys word.

Vrye Denker

SA en Oekraïne: Hoekom en waarom?

’n Voormalige diplomaat verdedig die regering se standpunt.

Vrye Tyd

’n Baber in die bad

Natuurlik sal 'n vis wat ’n brand veroorsaak poëties geïnterpreteer word by ’n skryfkursus.

Mense & Kultuur
Gratis

‘Miskien moes ek haar meer geslaan het’

‘Op die duiwel se spoor’ neem die leser tot agter die skerms van die Krugersdorp-moorde.

Vrye Denker

Is Calvinisme sondaar, sondebok of strooipop in SA?

Opportuniste aan weerskante van die spektrum kaap Calvinisme vir hulle eie doeleindes.

GEBORG | NIE DIESELLE OU STORIE NIE 

Vrye Tyd
Gratis

Lees hierdie Mei Suid-Afrikaans

GEBORG | Exclusive Books se Homebru-program vier sy 25ste bestaansjaar met dosyne nuwe boeke.

SLUIT BY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.

Daagliks
Gratis

Sê jou sê oor Vrye Weekblad

Neem deel aan ons kort opname en sê vir ons van watter inhoud in Vrye Weekblad jy hou.