Vrydag 27 Mei 2022

OOR STRALE, KRALE, TALE EN PALE

Mense & Kultuur
Gratis

’n Huis waar die wêreld nog bybels is

Dominique Botha hoop sy sal haar laaste asem op Fransplaas tussen die Bolandse berge kan uitblaas.

Vrye Denker

Sondes van vaders én skole besoek studente

Die rol van ontoereikende onderwys in die ontwikkeling van wit studente moenie onderskat word nie.

Nuus & Politiek

Cyril, Zelensky, Barack en die bully pulpit

Dís wat Ramaphosa moet doen as hy sy magsposisie in die ANC wil versterk. Sy befaamde ‘long game’ is só 2018.

Nuus & Politiek
Gratis

Godsman, ombudsman, ateïs: ’n pad na verlossing

Johan Retief gesels oor sy nuwe boek waarin hy vertel hoe ateïsme vir hom 'n poort na bevryding geword het.

Vrye Denker

Die SA Inheemse Talemonument (of so iets)

Dis tyd dat Afrikaanssprekers uit die as opstaan met ’n raakvatreaksie op Nathi Mthethwa en die Taalmonument-herrie.

Mense & Kultuur
Gratis

Daar skryf John toe ’n barshou op die flank

Die waarheid is ’n glibberige nommer. Wanneer hy aan die feite karring, is dit altyd ten gunste van die goeie ouens.

Ekonomie & Geldsake

Plan B, as jy nie vanaand se Powerball wen nie

Een van die goue reëls van persoonlike finansies is om onder geen omstandighede ’n joernalis vir raad te vra nie.

Nuus & Politiek

Gwede is die nuwe one-man wrecking ball

Oor drie verwoestende dowwerds, en dalk moet die Afrikaanse Taalmonument tog maar van naam verander.

Vrye Denker
Gratis

Waarom die superrykes na Hermanus stroom

Met sy walvisse, strande, wynplase en bergpaadjies is dié kusdorp gewilder as ooit tevore onder SA se welvarendstes.

Nuus & Politiek

Epifanie van ’n Koue Oorlog-bunker

Voete stamp en ’n uniform is dalk jou beste kans as jy die Armageddon van ’n kernoorlog wil oorleef.

Mense & Kultuur

‘Joni Mitchell is the baddest’

Saam met die briljante baskitaarspeler Jaco Pastorius het Joni Mitchell, die Kanadese folkie, ’n jazzgodin geword.

Nuus & Politiek

Sege vir Zim-boere is Zuma se skuld

Die appèlhof in Bloemfontein het in die guns van Zim-boere beslis, wat nou eise teen die SA regering kan instel.

Vrye Denker

‘P’ staan vir pa-staan

In die piskrieksage sal geregtigheid vir die slagoffer geskied, maar SA word verdeel en rasse-onmin aangeblaas.

Vrye Tyd

’n Korma teen die koue

Vleis kos lankal nie meer wat dit in 1990 het nie, maar dié resep uit Nettie Pikeur se pen bly ’n wenner!

LEES SAAM

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.