Woensdag 1 Junie 2022

PLOOIBAAR SOOS ’N PIENK OUMA

Mense & Kultuur
Gratis

The Great Escape

Om haar kinders te red van ’n verfynde stadsopvoeding trek Laureen Rossouw in die 80’s na die voorstede.

Mense & Kultuur

Granfluencers, seksistiese parasiete en ’n taalpaal

Die nuutste aflewering van ons middel-van-die-week-notaboek oor alles en nog wat (solank dit nie politiek is nie).

Vrye Denker

Oor groenes en rooies en bekke wat permy hang

Min dinge ontsnap ’n koerantverkoper in Boston se skerp oog: van ’n swangerskap tot oop monde.

Mense & Kultuur

Liewe leser, sluk jy soms swaar aan ’n titel?

Deborah Steinmair speel ’n drinkspeletjie met boektitels, want sy reken die boekbedruif kan baat by versterking.

Nuus & Politiek
Gratis

Hoekom SA se bestes padvat – en wat ons kan doen

Meer ontwikkelde ekonomieë elders bied eenvoudig beter geleenthede op ’n groter skaal.

UIT DIE ARGIEF

Vrye Tyd

’n Gelyke kans – deur Jeanne Goosen

Dié verhaal vertel van ’n byna idilliese plek waar mense mekaar geluk – én ’n bargain – gegun het.

LEES WEER

Vrye Denker
Gratis

Die bastions van Kwak in Afrikaanse musiek

Die Ghoemas en Afrikaans is Groot het die gekoesterde sweer in Afrikaanse musiek laat oopbars.

SLUIT BY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.