Vrydag 17 Junie 2022

SLAAN DIE BOEROA-BOLLEMAKIESIE

Nuus & Politiek

SA is diep in Gwara Gwara

Pali Lehohla gesels oor sy Economic Modelling Agency, SA se onderwysgemors, en oor 'n os genaamd Census.

Mense & Kultuur
Gratis

Alliepad met die Kloofstraat-blues

Wanneer ’n heimwee-gevulde wandeling in jou ou heimat jou soos ’n mank, verwonde dinosourus laat voel.

Nuus & Politiek

Die rooi gevaar en nog 6 moet-lees-boeke

Oor Leopold Scholtz se boek oor die ANC en kommunisme, en ses niefiksieboeke wat jou tyd werd is.

Vrye Denker

Taboe: dinge wat jy nóóit sal doen nie

In sommige dinge het ons 'n natuurlike weersin, maar ander taboes pas aan by die veranderende norme van die samelewing.

Nuus & Politiek

5 scenario’s vir Cyril

Moontlike maniere waarop Ramaphosa se sake kan uitspeel.

Wetenskap & Tegnologie
Gratis

Toemaar, dis net ’n masjien wat jou siel uittrek

Het Google reeds ’n robot geskep wat tot rede en gevoelens in staat is?

Nuus & Politiek

POLITIEKE NOTABOEK | Mzansi, Azania of Zumalië?

As ons SA nie kan regruk nie, kan ons dit sekerlik ’n nuwe korporatiewe identiteit gee om die gemors te verdoesel.

Vrye Tyd

Om in Walter Raleigh se gesig die stoeier te onthou

Nie alles hoef in woorde uitgespel te word nie – hunkering bly bestaan in herinneringe waar hoop nie eens bykom nie.

Vrye Denker

Bollemakiesies in die politieke tuimeldroër

Ons draai tans al in die rondte in Suid-Afrika en weet nie waaraan om vas te hou vir stabiliteit en fokus nie.

Mense & Kultuur

Toe die lyn na bo afgesny word

As net God bo jou is op die rangleer by ’n uitgewer, is die val ver wanneer die winde van verandering waai.

Nuus & Politiek

Vrot tot vrotter: agteruitgang sonder einde

Die krisis in munisipaliteite is op kookpunt, waarsku ’n nuwe verslag.

Ekonomie & Geldsake

Almal wil nóg hê, maar die vleispotte is leeg geëet

Suid-Afrika kan nie aan die wêreldprentjie van hoër inflasie en stadiger groei ontsnap nie.

Vrye Denker

Tjorts op ons eie Boere-Joyce

James Joyce se Ulysses is een van die grootste prestasies van dekolonisering en moet ook in Suid-Afrika gevier word.

Vrye Denker

Wolf pas nou die hoenders op

Dis geen grap dat Noord-Korea voorsitter is van die liggaam wat die kernwedloop moet stop nie.

SLUIT BY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.