Vrydag 24 Junie 2022

WANT BEGEER IS DIE BESTE GEWEER

Nuus & Politiek

Zondo wys die vinger na Cyril se kleivoete

Dit moes sy groot triomf gewees het: die sege oor die staatskapers, die finale einde van die skandelike Zuma-era.

Vrye Denker

Wanneer Cyril nie meer in die middel is nie

Wat die uitkoms van die Phala Phala-debakel ook al is, Suid-Afrikaners moet hoop en bid hulle kan die Grondwet vertrou.

Vrye Denker
Gratis

Die ‘onsigbaarheid’ van ouer vroue

Ons leef in ’n kultuur waar vroue se begeerlikheid vir die teenoorgestelde geslag begin afneem wanneer hulle 18 is.

Mense & Kultuur

Die huilende bruid

Mag bruide in die regte seisoen trou en mag haar pa die res van sy jare met ’n lied in die hart uitleef.

Mense & Kultuur
Gratis

Zef én avant garde: Ontmoet Anna Verloren

Sy lewer kommentaar op kultuur en subkultuur, vroulikheid, spiritualiteit – wat ook al in die wêreld om ons.

Mense & Kultuur
Gratis

As die taxibase hulle deure vir jou oopmaak ...

Hulle word as geweldenaars, rampokkers, krygshere en mafiabase uitgebeeld, maar daar is ook ’n ander kant.

Nuus & Politiek

Is ankole-beeste regtig miljoene rande werd?

Cyril se duur beeste het die land aan die praat, maar gaan die borrel bars?

Mense & Kultuur

Sjiek erotiek, maagderowers en naakte begeerte

Drie wennerboeke deur Erla-Mari Diedericks, Sarai Walker en Akwaeke Emezi.

Nuus & Politiek

POLITIEKE NOTABOEK | Probleem-advokate en Stalingrad

Oor Dali Mpofu se Mini-Me’s, John Hlophe se verwoesting en Lindiwe Sisulu se dik middelvinger.

Vrye Denker

As jy nie warm slaap nie, gaan jy boet

Jy kan sê wat jy wil van Markus Jooste, maar ten minste hang hy nie snags op winkelstoepe uit nie.

Vrye Denker

Gooi die handdoek van verstokte idees in

Niks keer mens om jouself geestelik van jou voorsate se bose gedoentes te onterf nie.

Mense & Kultuur

Dik sop in die stormwind met murg en lepellê

Verdryf die stormweer met ’n bak stomende trooskos. Laat dit sta-a-a-dig prut terwyl jy snoesig onder die vere verkeer!

Mense & Kultuur
Gratis

Kies met onderskeiding wat jy begeer

Mense kan en moet hul begeertes sinvol rig en hulle hart sodoende herkalibreer, want hulle word daardeur gedefinieer.

SLUIT BY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.