Woensdag 29 Junie 2022

MAER IS VET, MOOI IS SKREEULELIK

Nuus & Politiek

’n Maer kaasburger, ’n vet salaris (en doodskiste)

Oor die laaste ski-maker van Skotland, Bob van Dijk van Naspers se salaris, en die mooiste lelike gesig.

Mense & Kultuur

Jesaja, Job, Skoppensboer en Pippa

’n Mens wil nie soetsappig raak oor jou menskombersie nie, maar mettertyd raak jy geheg aan die teenswoordige wêreld.

Mense & Kultuur

‘White Chalk’: Dankie vir die herinneringe

'n Versameling kortverhale, terapie vir bipolar, en emmers vol inspirasie.

Vrye Tyd
Gratis

Die Queen se Riversdal-entourage

Sy is grootgemaak vir wanneer sy Buckingham-paleis toe genooi word. Die Queen se jubileum-tuinparty sou die kroon span.

Nuus & Politiek

Van Xugxwala tot ’n naam wat oral weerklink

Die mense van dié klein Oos-Kaapse dorpie gesels oor die Mandisa Maya wat hulle al as kind geken het.

LEES WEER

Vrye Tyd
Gratis

Met ’n bus van Argentinië na Chili

Van die Inka-valleie van Noordwes-Argentinië na die beroemde vismark van Puerto Montt in Chili.

UIT DIE ARGIEF

Vrye Denker

SA en die hegemonie van die so-called paradigma

Oor boomkarkasse, Kameraad Stoel en die Melanosiese Suid-Afrika.

SLUIT BY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.