Vrydag 8 Julie 2022

RANDEIERS TOT KRUISBESTUIWERS

Nuus & Politiek

Boris Johnson: smet, lieg en fuif

Moenie verwag die Britse premier gaan gewillig die goue muurpapier van sy mure afstoom en uit Downingstraat trek nie.

Vrye Denker

Rou fascisme en die SA stembus

Geweld verpak as politieke deelname kan realiseer as Operation Dudula in 2024 steun vir sy standpunte gaan toets.

Nuus & Politiek

Bongani Baloyi: van DA-superster tot Action SA-bekeerling

Hoe dink dié jong politikus oor omstrede sake soos vreemdelingehaat en Operation Dudula?

Nuus & Politiek

Teësinnige respek vir Boer-maak-’n-plan

Het Solidariteit en AfriForum se aanslag verskuif, of hoekom kyk ons met nuwe oë na hulle?

Mense & Kultuur

Die randeier is nog hier, met sy swart hond

Herman Lategan gesels oor sy nuwe boek, ’n openhartige outobiografie genaamd Hoerkind.

Vrye Tyd

Kulturele kruisbestuiwing of toe-eiening?

As Louis de Villiers hom moes afsny van ander kulture, kon hy netsowel minder eet en drink.

Vrye Tyd
Gratis

As jy normaal wil agterlaat

12 lesse wat die grys hond Marita van der Vyver en haar man geleer het toe hulle in Amerika gereis het.

Nuus & Politiek

Om iemand te mag help om sy eie lewe te neem

’n Hofstryd het begin wat die ondraaglike spanning tussen die gemenereg en die Grondwet kan help verwyder.

Nuus & Politiek

POLITIEKE NOTABOEK | NDZ wys haar RET-kleure

Oor Dlamini-Zuma wat groter staatsbetrokkenheid by die ekonomie eis, en oor Bheki Cele wat gerus nou self kan shut up.

Mense & Kultuur

Buitestanders en onbetroubare vertellers

Soms groepeer die boeke wat na jou hand kom hulself in ’n tema. Soos dié drie oor buitestanders.

Vrye Denker
Gratis

Antjie: Stil broers, daar gaan ’n mens verby

Die digter en akademikus Antjie Krog het die titel van Offisier van die Kroonorde van België ontvang.

Vrye Denker

Wie wil nou oor Jasper Wiese baklei?

Amper laat val die skeidsregter die bal teen Wallis.

Nuus & Politiek

Brandstofpryse: Watter kant toe nou?

Die regering sal stemme en een van sy maklikste belastinginkomstes moet prysgee om verligting te bring.

Gesondheid & Omgewing

Stop die lorrie – ons vullisterreine is vol

Die land se stortingsterreine is besig om vol te raak, en nuwes kos tyd en geld.

Vrye Tyd

’n Swymellekker sjokoladesous

Selfs ’n anti-sjokolis moet ’n staatmaker-sjokoladeresep in sy of haar repertoire hê.

Nuus & Politiek
Gratis

VWB-kommentaar word nóg beter en makliker

Ons het 'n nuwe kommentaarstelsel – hier is alles wat jy wil weet.

SLUIT BY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.

WOENSDAG SE STORIES

Mense & Kultuur
Gratis

Gee ons ’n blêrrie better life for all

Die koudgeit is met ons, en so ook duisternis oor die land.

Mense & Kultuur

KLEIN SATERDAG | Mars, merlot en Minions

Sweeftuie dalk op Mars ingespan, 10 goeie rooies aangewys, en deftige tienerseuns gaan kyk die nuwe Minions-fliek.