Vrydag 15 Julie 2022

ONS RY SIT-SIT SO ...

Nuus & Politiek
Gratis

Bleeksiel en die bekgeveg in Gugulethu

Ian Cameron vertel meer oor die aanloop tot sy bekgeveg met Bheki Cele by 'n gemeenskapsvergadering in Gugulethu.

Vrye Denker

As perdedrolle vir vye verkoop word

Onnadenkende en opportunistiese uitsprake in die nasionale diskoers moet uitgedaag word, anders word dit die waarheid.

Nuus & Politiek

Die Nuwe Voortrekkers, KWV 10 en ‘Sarie Marais’

Toe Max, Van Zyl en Breyten ‘Sarie Marais’ vir Sankara gesing en Thabo Mbeki homself as ’n Afrikaner voorgestel het.

Mense & Kultuur

’n Pod vol winter

As jy nog nooit suksesvol ’n podcast kon luister nie, hier volg die antwoorde op vrae wat jou sekerlik verleë maak.

Nuus & Politiek

Tegno-junkies wat die wêreld wou oorheers

Goedkoop, gerieflik en maklik? Nie vir Uber se slagoffers nie.

Nuus & Politiek

Politieke Notaboek | G’n niks power vir die ANC people nie

Die ANC se Eskom-paniek, ‘Kill the Boer’, Zille se gifeier, en Dali wat sy rieme met Johann van Loggerenberg styfloop.

Vrye Denker
Gratis

Oomblik van waarheid vir Nuwe SA

Suid-Afrikaners moet dringend hulle stemme van protes dik maak in 'n nuwe struggle teen die vergrype van die elite.

Vrye Tyd

Die Here is ’n wonderlike mens, meneer

’n Siel kan maklik en gereeld tot struikeling kom.

Mense & Kultuur

Oranje manne: Selfs in Nazi-Duitsland sou dit nie gebeur

F1-entoesiaste kla oor hoe verpolitiseerd motorsport geword het, maar eintlik was dit nog nooit anders nie.

Vrye Denker

Zondo: Wat nou moet gebeur

Wat kry jy as jy 'n skelm president, Guptas en 'n korrupte regerende party kruis? Hopelik 20 jaar tot lewenslank ...

Vrye Denker

Regte RET-leier kan Cyril dalk vervang

Pres. Ramaphosa se opponente is geslepe organiseerders en deeglik ingegrawe. Die RET-faksie is ’n goeie voorbeeld.

Vrye Tyd
Gratis

Wat is ’n bad ’n wondersoete ding

Die Amerikaanse stylikoon lris Apfel loop op 100 steeds op water in die styl-arena, maar bad sy nog?

Ekonomie & Geldsake

Byt vas met jou verbandkoers

As jy vir die volgende 12 maande kan vasbyt, lyk die rentekoersprentjie teen dié tyd volgende jaar moontlik beter.

Vrye Denker
Gratis

‘Woke’ het absurd en toksies geword

In die huidige ‘woke’-wêreld begin ons oorhel na die absurde, waar enigiets goeds in ’n oogwink sleg kan word.

PRAAT MET ONS

Nuus & Politiek
Gratis

VWB-kommentaar word nóg beter en makliker

Ons het 'n nuwe kommentaarstelsel – hier is alles wat jy wil weet.

SLUIT BY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.

WOENSDAG SE STORIES

Mense & Kultuur
Gratis

The French Connection

Al het die meeste van ons Afrikaanse Afrikane nie ’n druppel Franse bloed in ons are nie, bedwelm daardie land ons.

Mense & Kultuur
Gratis

‘Hoerkind’ en die oerwond

Herman Lategan se memoires is bitter onderhoudend, onthutsend eerlik en onmoontlik om neer te sit.