Woensdag 20 Julie 2022

TE WARM, TE KOUD, OF TE MIS-TIG

Vrye Denker
Gratis

Die mens is in krisis ontvang en gebore

Miskien is krisisse net ’n manier om, soos godsdiens, die mens in sy spoor te laat trap.

Mense & Kultuur

Die Britte se hitte, fynste restaurant, en genotgrotte

Versengende temperature in Europa, fopnuus, Kaapstad se Fyn onder die bestes, en sekskamers.

Mense & Kultuur
Gratis

Die reuk van lemoene

Op haar oorlede pa se verjaardag ontmoet sy ’n ou man met die liggrys oë van ’n jong seun en die siel van ’n digter.

Mense & Kultuur

Boeke | Afrika-hare, begaafdes en bitterheid

Baanbreker-skoonheidskoningin se inspirerende memoires, “ligte” wetenskapsfiksie en goed uitgevoerde chick-lit.

Gesondheid & Omgewing

’n Reis na die onderwêreld van my brein

Dante se reis na die hel kan na kinderspeletjies lyk as jy self in ’n intensiewesorgeenheid ‘ter helle neerdaal'.

UIT DIE ARGIEF

Mense & Kultuur

Toe Gentleman Jim vir Ricey onttroon het

Clive Rice was nie in sy noppies toe hy vervang is nie, maar wat het die nuwe kaptein oor al die polemiek te sê gehad?

Mense & Kultuur
Gratis

Van Sophiatown na Jannah

BraZinga: digter, dramaturg, ‘reborn intellectual’, joernalis (en leier van die gevreesde Vultures).

SLUIT BY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.