Vrydag 22 Julie 2022

DIEFSTAL, ANGS, DEERNIS EN LIEFDE

Nuus & Politiek

Bewaak die middelgrond en begin ’n koalisie bou

Waar sal ons hoop vandaan kom? Van ’n ANC-nederlaag in 2024, en ’n koalisieregering in sy plek.

Nuus & Politiek

Parys, New York ... Johánnesburg??

Jozi soek beleggings wat veronderstel is om die stad op gelyke voet met stede soos Parys en New York te plaas.

Vrye Denker

Só werk Mantashe se kop (of nie)

Mantashe se verwysing na ’n tweede Eskom (en pres. Cyril Ramaphosa se herhaling daarvan) moet in konteks vertolk word.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Angs: ’n Mediese krisis broei

Daar sal teruggekyk word na dié era as die een waarin angsverwante siektes die mensdom in ’n wurggreep beetgekry het.

Mense & Kultuur
Gratis

Diefstal in Struifkoekvallei

Toe haar juwele onder haar matras uitgesteel word, lei haar voorman haar op onbekende weë in hul soektog na die dief.

Nuus & Politiek
Gratis

Trans mense verdien liefde, beskerming

Die trauma van mense wat ontuis voel met die geslag waarmee hulle by geboorte geklassifiseer is.

Vrye Denker
Gratis

Verbeel dit eers, dán kan ons dit begin bou

Die land benodig skeppende mense wat nuwe moontlikhede kan visualiseer.

Mense & Kultuur

Herontdek ’n gedepolitiseerde Afrikaan(s)

Daar’s goeie nuus, minder goeie nuus … en baie om te dala.

Mense & Kultuur
Gratis

Afrikaans is ’n ding wat spring

Skud uit, verken, gee vet en basta met klipkoppe en pannekoeke.

Mense & Kultuur

Johannes die Doper en die liegteleskoop

As die pastoor in die tent destyds reg was, dan is die aarde nou 6,043 jaar oud.

Vrye Tyd

Ed Suter help jou anders kyk

In ’n tyd waar elke Jan Rap en sy maat hulle as fotograwe beskou, skyn die werklike sterre helderder as ooit tevore.

Vrye Denker

Oor Duarte en die herskryf van die geskiedenis

In baie van die doodsberigte oor dié ANC-strydros word die negatiewe dinge oor haar lewe verswyg.

Mense & Kultuur

Om hierdie wêreld te verlaat

’n Storie oor ’n eenoogvrou op die trein na Zwolle in Duitsland, en oor hartseernuus uit Suid-Afrika.

Mense & Kultuur

’n Larney lunch vir jou skoonma

’n Driegangmaaltyd wat min moeite verg, maar vir jou baie punte by jou “ander ma” sal besorg!

SLUIT BY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.