Woensdag 3 Augustus 2022

SEWE SAKKE SOUT TEEN DIE ABSURDE

Nuus & Politiek
Gratis

Agter die kaderbabbel oor swart en wit in skole

Mense wat in ’n kultuur groot word waar alle tale gelyke gewig dra, sal gesog wees onder personeelhoofde wêreldwyd.

Mense & Kultuur
Gratis

Mariatjie, my Michael

28 jaar ná die geboorte van haar eersteling oordink Michèle Meyer die pad van ’n ma en haar transgender kind.

Nuus & Politiek

Klein Saterdag | Oorloë en onstuimigheid

Oor Oekraïne se graanuitvoere, ’n magstryd in Irak, die stryd in die noorde van Mosambiek, en ander nuus en pitkos.

Mense & Kultuur
Gratis

Die stille opstand teen die absurde

Soms moet jy die stukkie kind doer diep onder al hul hardgeit loop uithaal.

Vrye Tyd

Hoe Ludik op Netflix beland het

Plaaslike uitsaaiers wou die reeks nie hê nie, selfs met Arnold Vosloo in die hoofrol.

Vrye Denker

Opsies vir veiliger SA paaie

Die verlaging van die spoedperk op nasionale paaie kan help om SA motoriste se tipiese nagmerrie-ervaring te verbeter.

UIT DIE ARGIEF

Mense & Kultuur

Oom Paul: die tragiese korrelkop

10 Oktober was eens Krugerdag en later Heldedag. Ons kyk na die val van dié ou Boereheld.

SLUIT BY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.