Vrydag 16 September 2022

VAN SIRKUSDIERE EN LOTTONONNE

Nuus & Politiek
Gratis

Die Busi-en-Dali-sirkus is dúúr

Busisiwe Mkhwebane se terugvegpoging in die parlement, die howe en die media het in ’n totale sirkus ontaard.

Nuus & Politiek
Gratis

Die DA se slim, begeesterde (en cool) hoofsweep

’n Gesprek met die DA se nuwe hoofsweep oor haar grootwordjare, koalisiepolitiek en ‘swartwees’ in die DA.

Vrye Denker
Gratis

Tuks-klagtes is ‘intellektueel lui’

Die bewoners van Tuks se regs-ivoortoring speel lekker met hulleself met hulle klagtes oor indoktrinasie van studente.

Vrye Denker
Gratis

Elizabeth kon gerus om verskoning gevra het

’n Formele apologie oor die rol van Britse kolonialisme in ons geskiedenis sou gaaf gewees het.

Ekonomie & Geldsake
Gratis

Resessiespook loop onnodig

Suid-Afrika gaan waarskynlik ’n tegniese resessie vryspring, maar rentekoerspyn wyk nog nie.

Nuus & Politiek
Gratis

‘Dis die buitelanders se skuld!’ – en dit gaan erger word

Xenofobiese mobilisering is steeds besig om nuwe laagtepunte te bereik.

Vrye Denker
Gratis

’n Plek waar alles wat geskryf staan, waar is

Waar hoop en wanhoop bedmaats is en geloof en liefde soms nerfdun geskaaf word en aanhou en uithou al uitweg is.

Nuus & Politiek
Gratis

Die f-woord: is Julius en Donald fasciste?

Oor die tipering van politici as fasciste, protes teen Putin se oorlog wat na die oppervlak borrel, en die Sex Pistols.

Vrye Tyd
Gratis

Lotto-spelende nonne en liefde in rewind

Dié week het ons boekresensent verdrink in fiksie, soos sy daarvan hou.

Mense & Kultuur
Gratis

Elton kies die Smalle Weg

Oor rugby, krieket en ’n vermeende dief se straf.

Nuus & Politiek
Gratis

Klompe is nie te beeste nie, maar beeste is te klomp!

In Nederland is daar soveel koeie dat hul getalle ’n bedreiging inhou vir die natuur en uiteindelik die mens.

Vrye Tyd
Gratis

Sewe dae by die Hoogland Hydro

Die gulsiges by die lewe se banket het ’n vangmat nodig soos ’n kar ’n diens nodig het.

Vrye Tyd
Gratis

Soet, ryp aarbeie huldig die somer in

Vier die warmer weer met hierdie resepte vir heerlike eet- en drinkgoed.