×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou

Vrydag 23 September 2022

VOOSGEVUIS EN STYFGESKROEF

Nuus & Politiek
Gratis

Gatvol en in die duister, so wat nou?

Vuisvoos, diep gefrustreerde Suid-Afrikaners se gatvolfaktor met kragonderbrekings het nou fase 8 bereik.

Mense & Kultuur
Gratis

Die ‘people se botanis’, Rupert Koopman

Ons voorste fynbosaktivis gesels oor sy konneksie met die natuur, die bedreiging van fynbos en ekologiese verdriet.

Menings & Debat
Gratis

Biden draai skroewe stywer

Die VSA se leier maak dinge ekonomies gesproke warm vir SA wat steun vir die oorlog in Oekraïne en korrupsie betref.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Dr. Edeling, jy weet nie waarvan jy praat nie

Kenners reageer op neurochirurg se bewerings oor Covid-19 en entstowwe.

Nuus & Politiek
Gratis

Kruks van die verblyfpermitkwessie

Pleks dat die regering en wetstoepassers teen onwettige immigrante optree, word wetsgehoorsames geteiken.

Menings & Debat
Gratis

‘Strongmen’ in beheer waar Eskom dit nie waag

Inwoners van Winterveldt is uitgelewer aan boewe wat oorgeneem het in groot dele van dié Tshwane-township.

Menings & Debat
Gratis

As jou geheue die werklikheid verdraai

Die Mandela-effek verwys na die verskynsel om dinge te onthou wat nooit gebeur of bestaan het nie.

Mense & Kultuur
Gratis

Boeke | Donker kinderdae en ’n superspeurder

Oor die memoires van ’n beroemde Deense skrywer en ’n briljante analitiese brein uit Zimbabwe.

Mense & Kultuur
Gratis

Stommerike en puriteinse millenniërs

Die lewe voor die kamera van sosiale media maak dat dié generasie nie die vreugde van 'n losbandige jeug kan smaak nie.

Mense & Kultuur
Gratis

Die keer toe Lizzie en Maggie koppe gestamp het

En Suid-Afrika was in die middel van alles.

Menings & Debat
Gratis

Kanselleerkultuur, die nuwe bloedsport

Oor vergelykende ellende, identiteitspolitiek en kanselleerkultuur.

Vrye Tyd
Gratis

Pesto-gedagtes: Van Italië na Suid-Afrika

Hoe sou ’n Suid Afrikaanse pesto proe en wat sou daarin wees?

GEBORG

Mense & Kultuur
Gratis

Plaaslike kookboeke is lekker, sê Exclusive Books

GEBORG | EB plaas hierdie Erfenismaand die kollig op ’n paar uitmuntende Tasty Reads om die Suid-Afrikaanse storie te ...