Vrydag 30 September 2022

JOEGAAI, DIS WEER BEGRAFNISTYD!

Nuus & Politiek
Gratis

Einde van die Zuma-dinastie

Ons sal nog skinderstories hoor en in hofverslae van hom lees, maar Zuma se politieke lewe lê eindelik op sterwe.

Vrye Denker
Gratis

’n Belydenis en ’n belofte oor VWB 3.0

VWB sien haarself nie as in kompetisie met ander Afrikaanse media nie. Elke stem is belangrik vir die taal van ons hart.

Vrye Denker
Gratis

DA faal Phalatse en Johannesburg

Die DA se gebrek aan pragmatisme sal waarskynlik meebring dat die ANC sy plundertog van Johannesburg kan hervat.

Vrye Denker
Gratis

Dink jou in as SA in sy mense sou belê

Rwanda is ’n voorbeeld van hoe dinge anders gedoen kan word.

Vrye Tyd
Gratis

Die laaste speelfilm van die heelal

Hoe lyk die film oor jou lewe wat voor jou afspeel wanneer jy sterf?

Nuus & Politiek
Gratis

Joegaai! skree Flip en Kallie

Oor afstig-referendums en Gayton McKenzie vir president.

Vrye Tyd
Gratis

Wie gaan Hilary se mantel dra?

’n Vinnige blik op die lewe van Hilary Mantel en dan ’n voorsmakie van drie onneersitbare boeke.

Mense & Kultuur
Gratis

Treurigheid op note

Toe ons hoor VWB sluit, het Kerneels Breytenbach 'n lys van begrafnismusiek saamgestel. En nou? Speel dit anyway!

Vrye Denker
Gratis

Lemon creams vir Lewis Hamilton

'n Paar voorstelle om TV se gewildste sepie bietjie meer geloofwaardig te maak.

Vrye Denker
Gratis

Om slimmer te soek na die regte soort skoolhoof

Ons sal baie meer wetenskaplik te werk moet gaan om die regte mense by die regte skole aan te stel.

Vrye Denker
Gratis

Wat ons gesprekke oor die kwien beteken

Is daar dubbele standaarde by die mense wat koningin Elizabeth en Brittanje ná haar dood aanval?

Nuus & Politiek
Gratis

Nederland se probleem met buitelandse studente

Nederland is aantreklik vir buitelandse studente en hulle dra by tot die skatkis. Dit kom egter teen 'n prys.

Vrye Tyd
Gratis

Kom saam op ’n Amerikaanse kosreis

Ons maak mosselsop en bak mieliebrood. Njam!

VRYE WEEKBLAD 3.0

Bulletins
Gratis

Al julle vrae beantwoord oor die pad vorentoe

Wat jou te doen staan noudat Vrye Weekblad op 'n nuwe pad is.

WOENSDAG SE STORIES

Mense & Kultuur
Gratis

Hitler in ’n grot en 5783 hier gaat ons!

Tussen amperse eindes en twyfelagtige beginne.

Mense & Kultuur
Gratis

Die kuns van briefskryf

’n Ma vertel van die eerste (baie ongelukkige) brief wat sy ontvang het van haar sesjarige.