Vrydag 7 Oktober 2022

KOM ONS KWEEK ONS EIE BOOMPIES!

Nuus & Politiek
Gratis

Jan Oberholzer praat (baie) openhartig

Oor die spoeg-en-plak-erflating by kragstasies, die ekstreme korrupsie binne Eskom en of hy 'n generator het.

Nuus & Politiek
Gratis

Twee begrafnisse en ’n hergeboorte

Vrye Weekblad 3.0 het gekom om te bly. En te groei.

Vrye Denker
Gratis

Wéér op soek na ’n nuwe SA identiteit

Die regte soort gesprekke vind reeds hier plaas.

Nuus & Politiek
Gratis

’n Nuwe mediamaatskappy binne 16 dae

Dis nie aan te beveel vir iemand met 'n swak hart nie ...

Vrye Denker
Gratis

Oor skaak en patriargie

Mymeringe oor skeppings- en vernietigingsdrange, patriargieteorieë en klassieke liberalisme in Suid-Afrika.

Nuus & Politiek
Gratis

Plaasmoorde se diep wortels

Plaasmoorde gaan oor die diepste krake in ons samelewing wat deur woede en sluimerende toorn uitgekerf is.

Nuus & Politiek
Gratis

Politieke Notaboek | Beter sonder Dali, Mogoeng

Oor die onderhoude met kandidaat-regters, Ian Khama se Putin-dwarsklap en Panyaza Lesufi as nuwe Gautengse premier.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

‘Oorplantings is deel van my identiteit’

VWB gesels met die US se Elmi Muller oor etiek, eerlikheid, dokters se maniere en medici se sielkundige gesondheid.

Mense & Kultuur
Gratis

Diep dinge op pad van Pearl Harbor tot Botswana

Spits maar jou ore vir die klaagliedere van die gedoemdes.

Nuus & Politiek
Gratis

Afgestigte Kaap kan met werklikheid bots

Selfs al veroorloof ons mense hul aansprake op ’n afgestigte Kaap, moet ons sekere onderliggende aspekte blootlê.

Nuus & Politiek
Gratis

Die verlede en die Grondwet

'n Mens kan nie die verlede steriliseer van al die invloede en veranderings en dan net so oorplant in die hede nie.

Vrye Denker
Gratis

Wat julle dink van VWB 3.0

As ons sommige lesers vies en ander bly maak, bied ons sekerlik 'n redelike verskeidenheid.

Vrye Tyd
Gratis

Boeke | Biljoene, weerwraak en ’n verlore dogter

Koos Bekker se ongemagtigde biografie, ’n krimi en ’n huishoudelike noir.

Vrye Tyd
Gratis

Milnerton-vlooimark soos Marmite op toast

Dié kattebakmark is soos om in ’n parallelle werklikheid te verdwaal. Maar dis lekker ook.

Vrye Tyd
Gratis

Aangaande Athol, Paula en Babyboy Kleintjies

SA se grootste dramaturg groet die teater met Concerning the Life of Babyboy Kleintjies by die Woordfees.