Vrydag 21 Oktober 2022

Hier gaat ons. ’n Nuwe pad.

Nuus & Politiek
Gratis

Mmusi Maimane: Dis tyd vir ’n ander politiek

’n Post-2024-regering moet saamgestel word uit die ‘beste van die beste’ in die opposisie.

Nuus & Politiek
Gratis

Vlieginstrukteurs in China is ‘huursoldate’

Vlieëniers word van hoogverraad beskuldig omdat hulle hul vaardighede aan ‘die vyand’ verkwansel.

Nuus & Politiek
Gratis

Cyril 2.0 gaan nie anders as Cyril 1.0 wees nie

Wat Ramaphosa moes en kon gedoen het nadat hy president geword het, en hoekom hy dit nie gedoen het nie.

Vrye Denker
Gratis

Prontuit praat bly beste opsie vir SA

Gesprekke tussen mededingende opinies bly die sinvolste manier om konflik in SA te verhinder of besleg.

Vrye Denker
Gratis

Survé se gevaarlike verbeeldingsvlugte

Hoekom Jacques Pauw nie verbaas is oor die onthulling dat Independent Media Cyril as ANC-leier wil help onttroon nie.

Vrye Denker
Gratis

As jy self baas én klaas is

Twee eks-joernaliste vertel van die duur lesse en verrassings op die pad na entrepreneurskap.

Nuus & Politiek
Gratis

Mcebisi Jonas: Daar’s nog tyd vir hoop

Die gevaarligte van ’n mislukte staat flikker, maar dis nog binne ons vermoë om sake te verander.

Nuus & Politiek
Gratis

Die ABC van die Zondo-kommissie

Baie van die verslag se bevindings het by ons verbygegaan, maar ’n nuwe boek vat alles saam.

Nuus & Politiek
Gratis

Politieke Notaboek | AAAmen, eerwaarde Mogoeng

Du Preez Du Preez skryf oor Boesak Boesak, Sisulu Sisulu en Mkhize Mkhize.

Vrye Denker
Gratis

Dink wéér as nuwe getuienis na vore kom

Revalueer huidige lojaliteite wanneer nuwe feite en bewyse aan die lig gebring word.

Vrye Denker
Gratis

Ontwaking van Saharanpur tot Nieuw Muckleneuk

As vriend Carl en lady Macbeth in dieselfde e-posgroep beland ...

PODSENDING

Nuus & Politiek
Gratis

SA tegnologie wat oral kragprobleme help oplos

SA tegnologie is besig om elders ter wêreld nuwe opsies vir elektrisiteitsvoorsiening te ontwikkel – ook in die ruimte.

Wetenskap & Tegnologie
Gratis

Bang vir cookies op die internet? Wees nie bevrees!

Baie eerste besoekers aan www.vryeweekblad.com skrik vir dié boodskap.

Vrye Tyd
Gratis

Boeke | Op toer met jou hoerkind

’n Skrywer besin oor die blitsverkoper wat hom ontbloot.

Vrye Tyd
Gratis

Boeke | Vars op die rak

Splinternuwe internasionale boeke oor onder meer Trump, moord en wellus.

VRYE TYD

Vrye Tyd
Gratis

Die breë en die smalle weg

Wat ’n enkelpa op ’n dagloon en in ’n rowwe buurt nie sal doen om sy seun uit tik se kloue te hou nie ...

KLUBHUIS

Klubhuis
Gratis

Klubhuis | Woordfeesgedagtes

'n Leser gee sy indrukke van die Woordfees.

Vrye Denker
Gratis

Praat vir jouself

Wat julle, die lesers, van Vrye Weekblad 3.0 dink.