Vrydag 18 November 2022

’N DOODSKIS WAT NIE TOT RUS KOM

Nuus & Politiek
Gratis

Die vergete kindersorglêers van Kraaifontein

Die storie van die vendetta teen 'n maatskaplike werker wat vir vernielde kinders probeer veg het.

Vrye Denker
Gratis

Wanneer liberalisme bekrompe is

Die proposisie dat liberalisme waardes verteenwoordig waartoe almal wat redelik is sal konformeer, is ’n illusie.

Nuus & Politiek
Gratis

Sy Eksellensie President Paul Mashatile?

Van 18 November: Phala Phala en 'n moontlike opvolger vir Ramaphosa

Nuus & Politiek
Gratis

Almal saam teen beurtkrag!

Die omskepping van Komati van steenkool na hernubare bronne is dalk die voorspel tot ’n stabieler nasionale kragnetwerk.

Vrye Denker
Gratis

Die Kassie is lankal nie meer net ’n kassie nie

Televisie het ver gekom sedert die treurmares van die 1980's in Suid-Afrika.

Vrye Denker
Gratis

Wanneer jy van gatvelle riempies sny

Oor ‘Keiser Kaalgat’, die paaiboelie wat mens so kasty oor geld wat jý in die aangesig van jóú sweet verdien het.

Nuus & Politiek
Gratis

As ’n Oxford-tiener die Wildtuin kies

As jou Britse tienerseun die Krugerwildtuin bo New York kies vir ’n kort skoolvakansie, dan stry jy nie.

Vrye Denker
Gratis

Geweld is dieselfde in enige godsdiens

In ’n wêreld van vergelykende lyding is dit soms onmoontlik om godsdiens krities te bespreek.

Vrye Denker
Gratis

Oor jakopoekers en hoenderverdriet

’n Annerlike rubriek oor woorde, spreekwoorde en hulle oorsprong.

Boeke
Gratis

Op pad kansel toe met Ali Smith

'n Uitasem en natgeswete fan uit Afrika met ’n waansinnige trek in die oë wag toe op haar literêre crush.

Boeke
Gratis

Boeke vir die Kerskous

In November publiseer al die groot oorsese uitgewers met die oog op die Kersmark.

Boeke
Gratis

Sewe mane, ’n geween en gekners van tande

’n Mens moet braaf wees om Shehan Karunatilaka se tweede roman te lees.

Boeke
Gratis

Skryf en navorsing se sensuele lepellê

Wat kom eerste – die eier van die kreatiewe skryfproses of die hoender van navorsing wat agter al die paragrawe lê?

Boeke
Gratis

Lesers resenseer met mening

Emmie Bedeker skryf oor Tan Twan Eng se The Gift of Rain en Igno van Niekerk oor Tony Ullyatt se An Unobtrusive Vice.

VRYE TYD

Vrye Tyd
Gratis

Venus van Willendorf van Helsdingen

’n Moeder red haar man en seun van spinnekoppe en ander ongediertes.

Vrye Tyd
Gratis

Punkrocker Patti balanseer vrees en vreugde

Patti Smith leef op 75 steeds haar skeppendheid uit met selfoonfoto’s en kort skryfsels op Instagram.

Vrye Tyd
Gratis

Ottolenghi se maniere om kos op te kikker

Resepte vir piekels, souse, sprinkels en meer.

Vrye Denker
Gratis

Julle is die digters!

Dié week het sommige lesers digterlik geraak. Ons hou daarvan. Sing in vrye vers, dink vir jouself en praat met ons.

Klubhuis
Gratis

Klubhuis | Die voëls in my kantoor

Die plesier om gevleuelde kollegas te hê wat jou heeldag geselskap hou.