Vrydag 25 November 2022

WAAKSAAL VAN PYNE EN PLESIERE

Nuus & Politiek
Gratis

Verpleegdienste op die rand van ’n afgrond

SA se enorme tekort aan verpleegkundiges maak ’n siek grap van die beoogde nasionale gesondheidsversekering.

Vrye Denker
Gratis

Gewildheid maak nie die leier

Sy ongekende gewildheid het Ramaphosa die afgelope 30 jaar gedra, maar sal dit ná Nasrec 2022 steeds genoeg wees?

Nuus & Politiek
Gratis

O, hoe het die RET-helde geval

Wie nié die topses-paal gehaal het nie, en die ontmoeting tussen die Britse koning en Cyril Rama-fauza.

Ekonomie & Geldsake
Gratis

Kuberbedrog in die hoogste rat

Die storie van ’n belegger wat net vrae en verwyte oor het nadat sy veel meer as haar spaargeld verloor het.

Vrye Denker
Gratis

Op die wipplank van pyn en plesier

Anna Lembke se nuwe boek verduidelik die rol van dopamien in ons verslaafde wêreld.

Nuus & Politiek
Gratis

Selfone maak vroue kwesbaar vir onderdrukking

Selfone versterk die patriargie wat jong Suid-Afrikaanse vroue vir geweld en onderdrukking kwesbaar maak.

Mense & Kultuur
Gratis

Marokko se ekonomiese groei kom uit ’n fliek

Die internasionale filmbedryf het die afgelope dekades onverwags ’n groot bron van inkomste vir Marokko geword.

Vrye Denker
Gratis

Hou jou kloue van my warm knoppie af!

Hy voel geweld hoort op die sportveld tuis, nie in die regte lewe nie. Dié is pynlik genoeg.

Boeke
Gratis

’n Stortvloed van nuwe publikasies

Ons belese neus in die boeke bekyk die jongste aanbiedings van oraloor.

Boeke
Gratis

Sleutel sonder ’n slotsom

Ali Smith se Companion Piece is soos ’n veelkleurige mat of simfonie. Alles werk mee om die eindkunswerk te skep.

Boeke
Gratis

Pussy Riot, Putin en die Slawiese siel

Oor Masha Gessen, die uitgesproke Russies-Amerikaanse joernalis, aktivis en skrywer.

Boeke
Gratis

Geen einde aan huishoudelike geweld nie

Colleen Hoover is geen literêre reus nie, maar sy kan ’n storie vertel.

Boeke
Gratis

Wie weet beter as lesers?

Twee lesers, Tosca de Villiers en Igno van Niekerk, lewer resensies uit die boonste rak en wen elkeen ’n boek.

VRYE TYD

Vrye Tyd
Gratis

Tot lof van ’n plek

’n Plek kan in jou intrek soos water in ’n spons. So het Eftalou oor ’n kwarteeu in ons ingetrek.

Vrye Tyd
Gratis

15 vrae aan Azille Coetzee

Dinge wat jy nie van hierdie filosoof/skrywer geweet het nie.

KLUBHUIS

Klubhuis
Gratis

Pop-up-spietkops help my om hier te bly

My jongste diamant van hoop het so ’n jaar gelede amper oornag by ons opgepop: ons eie plaaslike pop-up-spietkops.