Vrydag 2 Desember 2022

IN DIE SKADU VAN PHALA PHALA

Nuus & Politiek
Gratis

Ramaphosa: veg of weg?

Wat gebeur as hy wel bedank, maar die Valke, Reserwebank en openbare beskermer bevind hom uiteindelik onskuldig?

Nuus & Politiek
Gratis

10 redes vir die diep gat waarin Transnet is

Spoorwegkenner Jan Havenga oor waarom ons spoornetwerk in so 'n benarde toestand is.

Nuus & Politiek
Gratis

Godfrey Lebeya, die Valk sonder vlerke

Het hy die moed en onafhanklikheid om sy eie politieke hoof vreesloos te laat ondersoek?

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Verwag feestelike riool in Durban

Dit lyk nie asof die eThekwini-munisipaliteit veilige water vir besoekers in die feestyd sal kan verseker nie.

Vrye Denker
Gratis

Boere kan duur betaal en steeds misluk

SA Landbou kan nie die pes van gemilitariseerde mededinging en die misdadige informele ekonomie vryspring nie.

Vrye Denker
Gratis

Verdagmakery: Stellenbosch se nuwe sport

Die universiteitsgemeenskap is nog ver daarvan om net ’n basiese funksionerende veelrassige gemeenskap te word.

Nuus & Politiek
Gratis

Vrae oor 32-oudsoldaat se bloedige einde

Die marteldood van 'n voormalige lid van 32-Bataljon bring die werklikhede van São Tomé en Principe tuis.

Nuus & Politiek
Gratis

Spanje, Suid-Afrika en die gees van oorgang

’n Gesprek met Raimundo Robredo Rubio oor Spanje in Afrika, migrasie, Oekraïne en Afrikaans.

Internasionaal
Gratis

Son, see, sandslawe en sensuur

Flardes uit die aanlyn dagboek van ’n ‘joernalis’ wat ’n vergeetbare ses maande in Qatar gewerk het.

Boeke
Gratis

Boeke | Onweerstaanbare boeke van 2022

Vandag se lysie ignoreer die Krismis-etiket – twee van hierdie boeke het Kerneels in die loop van die jaar gelees.

Boeke
Gratis

Boeke | Watter soort moord en misdaad koop jy?

Die huis van misdaad het baie wonings en lesers stel verskillende eise aan speurders en snuffelaars.

Boeke
Gratis

Boeke | Kinderboeke is koning

Kinderboeke is die naelstring tussen geslagte lesers.

Boeke
Gratis

Boeke | Kinderboeke vir die Kerskous

Wat is nuut op die rak vir klein boekwurms en hulle voorlesers?

Boeke
Gratis

Kortverhaal | ’n Dop-en-dobbelstorie

Lesers kan benewens resensies en besprekings ook kortverhale instuur om in aanmerking te kom om ’n boek te wen.

VRYE TYD

Vrye Tyd
Gratis

Die kerkbasaar is nie meer wat dit was nie

Nee, want selfs gays is welkom. Nes die borselkopbrigade, Johannas en Gertruidas. Net nie Renostus en Florinda nie.

Vrye Tyd
Gratis

Sjef Nic vier 21 jaar met sy eerste kosboek

Brood & botter is ’n boek met lieflike resepte en al koop jy dit net vir sy hoenderpastei, het jy ’n slag geslaan.

Vrye Tyd
Gratis

Beyoncé en Dylan – doepa teen vertigo

Ná ’n ontsporing weens wanbalans het Kerneels Breytenbach sy voete gevind met dié kunstenaars se jongste pêrels.

Vrye Tyd
Gratis

Sokker is ’n metafoor vir seks

Die Sokkerwêreldbeker 2022 skok, verras en verveel (soms).

Vrye Tyd
Gratis

15 vrae aan Peach van Pletzen

Groothond doen die praating oor Afrikaans, Mengels, Charlize Theron en nog wat.

KLUBHUIS

Klubhuis
Gratis

Klubhuis | Swart Vrydag is nie vir sissies nie

Sy wou goedkoop toiletpapier gryp, maar 'n dreigende angsaanval het haar gekelder.