Vrydag 13 Januarie 2023

TURBO-WOEMA WEG VAN WANHOOP

Nuus & Politiek
Gratis

Benodig: ’n UDF-tipe alliansie op pad na 2024

Oor sowat 18 maande kom die land sonder twyfel op die wal van die Groot Rubicon te staan.

Nuus & Politiek
Gratis

Scenario’s vir SA se 2024-verkiesing

Hoe sou die ANC reageer as hulle in 2024 uit die kussings gelig word?

Mense & Kultuur
Gratis

Uncle Theo en Hermanus se ‘hoopbrigade’

Die verstommende werk van ’n brigade vriende en vrywilligers op Hermanus wat townshipkinders uit armoede turbocharge.

Nuus & Politiek
Gratis

Polisie-onbevoegdheid in misdaadsyfers gesien

Ondanks hoë misdaadsyfers en lede wat by misdaad betrek word, is daar ’n afname in hoeveel lede gedissiplineer word.

Nuus & Politiek
Gratis

Adriaan Vlok: Die duur prys van vergifnis

Oor die ‘oompie’ wat vergifnis gevra het van mense wat hy as apartheidsminister te na gekom het, soos Max du Preez.

Mense & Kultuur
Gratis

’n Blink plan vir lees terwyl jy bestuur

’n Nuwe antwoord op die vraag “Hoe ver is dit nog?”.

Nuus & Politiek
Gratis

Politieke Notaboek | Apokalips Johannesburg

Sy Yeoville-dae was van die beste tye van sy lewe, nou lyk dit soos tonele uit ’n postapokaliptiese Mad Max-fliek.

Vrye Denker
Gratis

Menseregte-vegter wil ’n verskil maak

Louise du Plessis is nie jammerhartig nie, sy wil eerder stelsels verander om mense te bemagtig.

Boeke
Gratis

Om die bos gebamboozle

’n Vreeslose vrou spoel haar mond uit oor regerings en die bestel en vertel van haar pad na heling.

Boeke
Gratis

Die fobie oor ‘ontspanningsliteratuur’

Waarom is outeurs bang om as ontspanningslektuurskrywers bestempel te word?

VRYE TYD

Vrye Tyd
Gratis

Nuwejaar hoort in Skeptember

Januarie is die verkeerde maand vir Nuwejaar vier.

Vrye Tyd
Gratis

’n Soutie se moeilike erfenis

David Brits vertel hoe hy die oorgeërfde idee van gemilitariseerde manlikheid met kuns verwerk.

Vrye Tyd
Gratis

Alleen langs die Diamantkus af

Sonder ’n permit deur die Sperrgebiet.

Vrye Tyd
Gratis

Leopard print: mooi of afskuwelik?

Lyk terterig of stylvol met dié patroon.

Vrye Tyd
Gratis

15 vrae aan Ingrid Winterbach

Dinge wat jy nie van hierdie skrywer/kunstenaar geweet het nie.

KLUBHUIS

Klubhuis
Gratis

Die Haribo-ondersoek

'n Leser ontdek Haribo se gewilde jellielekkers.