Vrydag 20 Januarie 2023

PLOTLOOS, MET RITTELTITS-VIBES

Nuus & Politiek
Gratis

’n Openbare bedreiger, ’n kneg en ’n klei-os

Busisiwe Mkhwebane skiet omtrent altyd haar teikens heeltemal mis.

Vrye Denker
Gratis

Op soek na Zweli Mkhize se smoking gun

Is daar genoeg bewyse om hom uiteindelik agter tralies te laat beland?

Nuus & Politiek
Gratis

Sluipmoord: ’n manier om jou sin te kry

Tensy die polisie reggeruk word, gaan sluipmoorde wat om politieke en finansiële redes gedoen word, net toeneem.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Waarskuwingsverhaal vir SA se gesondheidstelsel

Engeland se NHS is op sy knieë. Wat kan SA verwag wanneer ons eie nasionale gesondheidsversekering in werking tree?

Nuus & Politiek
Gratis

Selfs al sit jy die Duiwel in die tronk ...

Maak dit saak dat Matteo Messina Denaro oplaas in die tjoekie is?

Nuus & Politiek
Gratis

Politieke Notaboek | Ons Comical Ali’s en Gwede

Die media-darlings wat deur donker magte betaal word om stront te praat, en die voorbeeld van Jacinda Adern.

Nuus & Politiek
Gratis

Opstand teen Putin nie onmoontlik nie

Waarskuwings van ’n mol diep binne Russiese staatsveiligheid.

Vrye Denker
Gratis

Hoe gouer ANC verdwyn, hoe beter vir SA

Die ANC kan nie meer hervorm word nie en moet om Suid-Afrika se onthalwe liefs in die niet verdwyn.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Lisa Marie, Gerrie, en bewysstukke van gister

Bekende figure anker mens aan die chronologie van jou persoonlike herinneringe.

Boeke
Gratis

Mense-mens wat skuld en kinders maak

Onweerstaanbare tweede boek deur Candice Carty-Williams oor ’n rokjagter wat nooit papgeld betaal nie en sy groot kroos.

Boeke
Gratis

Yiyun Li se plotlose meesterstukke

Ons letterkundedeskundige bekyk hierdie skrywer se raaiselagtige oeuvre.

Boeke
Gratis

Kortverhaal | Ajopuuta (Deel II)

Die tweede aflewering van ’n meesleurende verhaal van ’n vrou wat op ’n strand uitspoel.

Boeke
Gratis

Die Spare-vloermoer en ander nuwe boeke

Ons uitsnuffelaar van warm nuwe publikasies het sy oor teen die grond.

Boeke
Gratis

Hoekom boei hofdramas ons so?

Scott Turow se jongste regsriller laat ons boekeredakteur wonder waarom hofprosedure ons so aangryp.

Boeke
Gratis

Ons lesers is diep en digterlik

Ons plaas twee gedigte en ’n essay deur kreatiewe VWB-lesers, wat elk ’n boek wen.

VRYE TYD

Vrye Tyd
Gratis

Jy ís jou klere

'n Kostuumontwerper lap geheime uit oor haar bedryf.

Vrye Tyd
Gratis

‘Ek verloor ’n Sekoto-tekening in Parys’

Toe Henk Serfontein ’n vermoedelik kosbare vonds raak geblaai het en dit nié dadelik gekoop het nie.

Vrye Tyd
Gratis

Soet en sout – ’n onwaarskynlike egpaar

Proe teenoorgestelde smake met een hap. Dis heerlik!

Klubhuis
Gratis

Dingaansdag by Paardekraal

’n Afrikaner onthou sy raaiselagtige erfenis en feesvierings wat nie sin gemaak het nie.

Klubhuis
Gratis

Alles is nie ’n poeperasie nie

Ons lesers vra waarom ons so vloek, waarom ons teen regses is en worstel met vele ander kwessies.

DIE WEEK SE NUUSBRIEWE