Vrydag 3 Februarie 2023

OM NUWE WINDE TE LAAT WAAI

Nuus & Politiek
Gratis

‘Ja, Suid-Afrika gaan dit maak.’

Firoz Cachalia van die president se nasionale adviesraad teen korrupsie (Nacac) oor waarom hy hoop het.

Nuus & Politiek
Gratis

Die medisyne vir historiese trauma

Lei die vertroeteling van ’n aaklige verlede soms tot verlammende slagofferskap?

Nuus & Politiek
Gratis

As ’n digitale wese self die skryfwerk doen

Waarom daar so ’n bohaai oor ChatGPT is.

Mense & Kultuur
Gratis

Hoe om Khoisan-herlewing te verstaan

Wat beteken dit vir ’n ‘uitgestorwe volk’ om hulleself polities, ekonomies en kultureel te herstel?

Mense & Kultuur
Gratis

Bono, punk-rock, opera, Jesus

Bono se outobiografie is nie net ernstige onderwerpe nie, maar deurtrek met sy unieke Ierse humorsin.

Mense & Kultuur
Gratis

Bobaas-barista: van Ga-Matlala na Milan

Daar word daagliks meer as 2,25 biljoen koppies koffie wêreldwyd gedrink, maar Phuti Mmotla maak van die beste.

Vrye Denker
Gratis

Polisie smee ’n blink plan teen slapeloosheid

Oor die voormalige goudstad se nuwe burgemeester en polisiekantore wat saans hulle deure sluit.

Vrye Denker
Gratis

Die suidwaartse semigrasie

Dinge is selde eenvoudig in Suid-Afrika – dit geld ook die nuwe vlaag van semigrasie na die suide.

Boeke
Gratis

Wyngaard se woorde lei lesers in ’n lokval

Ons boekeredakteur praat met ’n uitnemende krimi-skrywer oor die magic van storiemaak.

Boeke
Gratis

Skrywers en hulle bekkige brakke

Skrywers, soos ander diereliefhebbers, praat met die geringste aanmoediging onophoudelik oor hulle honde.

Boeke
Gratis

Die glans van oorsese letterkundige tydskrifte

Vertalings, relatief obskure boeke én populêre fiksie, biografieë en geskiedenisse word met sorg geresenseer.

VRYE TYD

Vrye Tyd
Gratis

Skyfies uit ’n loopbaan

Fotograaf vertel haar storie in foto’s.

Vrye Tyd
Gratis

Windgat Crosby en Beck, ’n ordentlike tiffie

Twee uiteenlopende grotes in die musiekwêreld word gegroet.

KLUBHUIS

Klubhuis
Gratis

Die beheptheid met kwalifikasies

’n Leser lug sy mening oor verwagtings en die onderwysstelsel.

DIE WEEK SE NUUSBRIEWE

Daagliks
Gratis

Rybewyse help bemagtig vroue

Daagliks
Gratis

Sondag op Black Rock