17 Februarie 2023

MET DIE DEUR IN DIE HUIS GEVAL

Nuus & Politiek
Gratis

Gesoek: ’n superkoalisie wat Suid-Afrika moet red

Die hoop is dat ‘n sambreel-alliansie die ANC se steun tot onder 40% sal laat daal.

Vrye Denker
Gratis

Phala Phala-spook verlam CR

Ramaphosa isoleer homself al hoe meer van sy ANC-kollegas terwyl die Phala Phala-regsprosesse hom teister.

Nuus & Politiek
Gratis

‘Cyril het iets groots reggekry, maar ...’

JP Landman gooi wal teen die swartgalligheid.

Nuus & Politiek
Gratis

Morsigste groepswoeps in ons demokratiese era

Volgens die ANC en die EFF is die kaping van Suid-Afrika se grootste stad net die begin.

Nuus & Politiek
Gratis

Huurtroepe bewaar Russiese belange in Afrika

Rusland se teenwoordigheid in Afrika berus toenemend op die Wagner-groep se huursoldate.

Vrye Denker
Gratis

Sjoe, so ’n gebreekte spieël steek seer

Eve Fairbanks se boek The Inheritors is ’n intieme, traumatiserende portret van ’n dapper en verwilderde land.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Vitamiene en aanvullings: Dink voor jy dit drink

Daar’s ’n algemene persepsie dat mikrovoedingstowwe skadeloos is. Dis nie waar nie.

Vrye Denker
Gratis

Luister na die kanniedood-Lister-enjins

In Suid-Afrika staan daar letterlik nog duisende Lister-enjins in plaasskure.

BOEKE

Boeke
Gratis

’n Krimi en ’n noir vir die donker dae

Ons boekeredakteur het nie in dié tye trek vir ligte leesstof nie. Dit moet donker en genuanseerd wees.

Boeke
Gratis

Dora en die duisternis deur Winterbach

Oor 'n Hertzogpryswenner vir letterkunde se kunsuitstalling by Glen Carlou.

Boeke
Gratis

Latere Glück is kwalik ’n karige maal

Dié digter se later werk is net so onontbeerlik soos dié in liriese, verhalende, belydende, mitiese en Delphiese trant.

VRYE TYD

Vrye Tyd
Gratis

’n Zoom-begrafnis vir oom Taaidrol

Oor bedagsame honde en ’n hartseer ou man by ’n studeerkamer-begrafnis.

Vrye Tyd
Gratis

Die Madonna-debat: Stem jy ja of nee?

Haar haters sê sy is onherkenbaar met haar ‘nuwe’ gesig; sy beskuldig hulle van ageism en vrouehaat.

Vrye Tyd
Gratis

Fritter dinners vir beurtkragtye

Proe die mieliekoekie in verskillende gedaantes van oor die wêreld heen.

Vrye Tyd
Gratis

Hoekom kyk mens sport?

’n Sportjoernalis is ontgogel oor sportmense se dinge.

Vrye Tyd
Gratis

15 vrae aan Ronelda Kamfer

Haar ma het haar hart gebreek, maar sy was ook die een wat haar haar break in die lewe gegee het, sê Ronelda Kamfer.

KLUBHUIS

Klubhuis
Gratis

Mamma, dis jou skuld!

Hoekom kan meisies self regkom by die rybewyskantoor, maar seuns se ma’s doen alles vír hulle?

DIE WEEK SE NUUSBRIEWE