Wagwoord vergeet?
Geen rekening? Registreer nou.
Max du Preez glo SA gaan die donkerste uur van sy geskiedenis binne en is besorg oor 2024 se algemene verkiesing.
Wendy Hendricks Kloppers, wat laas week op ’n bouterrein doodgeskiet is, verdien om meer as net ’n statistiek te wees.
Gayton McKenzie glo hy gaan nog Suid-Afrika se president word.
Dis onsin dat SA ideologies weglam van Westerse liberaal-demokratiese stelsels en aanlê by outoritêre state.
Een van die grootste probleme in ons politiek is die afwesigheid van moedige kreatiwiteit en verbeelding.
Die teoloog Julian Müller se jongste boek sal die wettiese ‘behoudendes’ ontstel.
Die Croc was nog nooit die mooiste meisie in die klas nie, maar dis nie die kaart wat sy speel nie.
’n Nuwe resolusie in die VSA se Huis van Verteenwoordigers behoort as ’n waarskuwing vir die ANC-regering te dien.
Kan die AU sorg dat Afrika self sy konflikte oplos?
Om Johannesburg se verval te romantiseer is ’n belediging vir die mense wat daar moet woon, én rassisties.
Die aftakeling en herstrukturering van die Staatsveiligheidsagentskap gebeur te stadig.
Ons boekeredakteur het twee boeke gelees van mense wat geval en opgestaan het, en met die skrywers gesels.
Hoe lank nog voor die Afrikaanse kinderboekbedryf ook die staat se verwaarlosing van inheemse tale begin weerspieël?
Aanbevelings oor internasionale boeke op die misdaadfiksietoneel, van Brittanje en Amerika tot Swede.
Die vyfde aflewering van Zirk van den Berg se vervolgverhaal oor moord op ’n afgesonderde kusdorpie.
Hier haal jy uit en wys wat jy kan doen en ons spog met jou skryfwerk.
Twee uur by ’n voorkamerkonsert kan lei tot sielsknakking.
’n Suid-Afrikaanse expat voel baie tuis in The Newt, die niggie van Babylonstoren in die Franschhoek-wynvallei.
3 Maart 2023
PIENK PLESIER VIR ONS DONKER UUR
Dié keer brand geen liggie voor in die wapad nie
Max du Preez glo SA gaan die donkerste uur van sy geskiedenis binne en is besorg oor 2024 se algemene verkiesing.
Wendy en Babita: Wat het van ons geword?
Wendy Hendricks Kloppers, wat laas week op ’n bouterrein doodgeskiet is, verdien om meer as net ’n statistiek te wees.
Die bandiet, ’n sak vol geld en ons ‘volgende president’ ...
Gayton McKenzie glo hy gaan nog Suid-Afrika se president word.
SA se ‘weglammery’ van Weste is snert
Dis onsin dat SA ideologies weglam van Westerse liberaal-demokratiese stelsels en aanlê by outoritêre state.
’n Nuwe Suid-Afrika moet verbeel word
Een van die grootste probleme in ons politiek is die afwesigheid van moedige kreatiwiteit en verbeelding.
Waaghalsige gesprekke oor God en die Bybel
Die teoloog Julian Müller se jongste boek sal die wettiese ‘behoudendes’ ontstel.
Die evangelie van die Croc
Die Croc was nog nooit die mooiste meisie in die klas nie, maar dis nie die kaart wat sy speel nie.
Republikeine in Kongres verwoord kommer oor ANC
’n Nuwe resolusie in die VSA se Huis van Verteenwoordigers behoort as ’n waarskuwing vir die ANC-regering te dien.
Só kan die Afrika-unie sy huis in orde kry
Kan die AU sorg dat Afrika self sy konflikte oplos?
Johannesburg se puin is nie ‘kuns’ nie
Om Johannesburg se verval te romantiseer is ’n belediging vir die mense wat daar moet woon, én rassisties.
Ruk die spioene reg – of maak toe en begin oor
Die aftakeling en herstrukturering van die Staatsveiligheidsagentskap gebeur te stadig.
BOEKE
Chokers en survivors wat deur depressie dans
Ons boekeredakteur het twee boeke gelees van mense wat geval en opgestaan het, en met die skrywers gesels.
Hoe gaan dit met Afrikaanse kinderboeke?
Hoe lank nog voor die Afrikaanse kinderboekbedryf ook die staat se verwaarlosing van inheemse tale begin weerspieël?
Vyf nuwelinge vir lesende speurlustiges
Aanbevelings oor internasionale boeke op die misdaadfiksietoneel, van Brittanje en Amerika tot Swede.
Episode 5: ’n Verloopte lugballon
Die vyfde aflewering van Zirk van den Berg se vervolgverhaal oor moord op ’n afgesonderde kusdorpie.
Van potplante tot skeidingsangs
Hier haal jy uit en wys wat jy kan doen en ons spog met jou skryfwerk.
VRYE TYD
Janneman en die liederlike Lieder-abend
Twee uur by ’n voorkamerkonsert kan lei tot sielsknakking.
Afrikaans, Hobhouse en rooibos in ’n Engelse hotel
’n Suid-Afrikaanse expat voel baie tuis in The Newt, die niggie van Babylonstoren in die Franschhoek-wynvallei.
Die pad van kerriemaalvleis tot Pad Kra Pao
Nog ’n titel vir Max?
15 vrae aan Ricardo Arendse
DIE WEEK SE NUUSBRIEWE
As jou van Poepjes, Slettenhaar of Scheefnek is
Lag en huil by die Stilbaai-boekefees
Ag nee man, Gordhan
Daagliks | Wit mense, ek luister by die draadloos
Daagliks | Die R-woord, G-lys en SH-countries
Daagliks | Met panic buttons op die rommelhoop